Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

You searched for subject:(Veranderingsbestuursproses). One record found.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of South Africa

1. Pienaar, J. J. (Jacobus Johannes). Veranderingsbestuur in 'n welsynsorganisasie.

Degree: 2001, University of South Africa

Hierdie studie is onderneem om die invloed van die veranderingsproses op die funksionering van 'n welsynsorganisasie te bepaal. 'n Literatuurstudie en empiriese studie is onderneem. Die navorsing het aangedui dat die redes vir verandering hoofsaaklik ekstern van aard is, dat 'n hoe persentasie respondente nie altyd die noodsaaklikheid of rede vir verandering verstaan nie, en dat die meerderheid die kommunikasieproses en deurgee van inligting nie altyd duidelik beleef nie. Die ondersoek dui verder aan dat die motivering van grondvlak maatskaplike werkers deur die bestuurders nie onderskat moet word nie. Die deurgee van inligting is positief ervaar, maar die werkers sou meer ondersteuning daarvan van die bestuur wou ervaar. Tydens die studie is daar 'n beperkte mate van weerstand gevind. Weerstand by werkers word egter beperk indien hulle ervaar dat hulle deel van die proses is, voorberei word op verandering, sekuriteit nie be"invloed word nie en hulle oor die nodige redes vir verandering ingelig wor Advisors/Committee Members: Reynolds, Coenraad Christoffel (advisor).

Subjects/Keywords: Bestuur van verandering; Inligting; Kommunikasie; Motivering; Veranderingsproses; Veranderingsbestuursproses; Weerstand teen verandering; Change management; Information; Communication; Motivation; Process of change; Resistance to change

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Pienaar, J. J. (. J. (2001). Veranderingsbestuur in 'n welsynsorganisasie. (Masters Thesis). University of South Africa. Retrieved from http://hdl.handle.net/10500/15777

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Pienaar, J J (Jacobus Johannes). “Veranderingsbestuur in 'n welsynsorganisasie.” 2001. Masters Thesis, University of South Africa. Accessed December 07, 2019. http://hdl.handle.net/10500/15777.

MLA Handbook (7th Edition):

Pienaar, J J (Jacobus Johannes). “Veranderingsbestuur in 'n welsynsorganisasie.” 2001. Web. 07 Dec 2019.

Vancouver:

Pienaar JJ(J. Veranderingsbestuur in 'n welsynsorganisasie. [Internet] [Masters thesis]. University of South Africa; 2001. [cited 2019 Dec 07]. Available from: http://hdl.handle.net/10500/15777.

Council of Science Editors:

Pienaar JJ(J. Veranderingsbestuur in 'n welsynsorganisasie. [Masters Thesis]. University of South Africa; 2001. Available from: http://hdl.handle.net/10500/15777

.