Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

Sorted by: relevance · author · university · dateNew search

You searched for subject:(Transversale rasionaliteit). Showing records 1 – 3 of 3 total matches.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of Pretoria

1. Kruidenier, Carina Maretha (Retha). Die stiefma, ou mites en nuwe verhale : 'n pastorale narratiewe dekonstruksie.

Degree: Practical Theology, 2014, University of Pretoria

In hierdie studie word stiefma’s en die mites wat daar oor stiefma’s bestaan, ondersoek. Dit word gedoen in die postfundamentele praktiese teologie en volgens die narratiewe benadering. Die studie word ook gedoen in die sosiaal-konstruksionistiese paradigma. Vier stiefma’s se unieke verhale oor stiefma-wees word weergegee. Nadat die stories geinterpreteer is, is diskoerse vasgestel wat ‘n invloed het op die mites wat daar oor stiefma’s bestaan. Daar word onder andere gekyk na sprokies en die oorsprong daarvan. Daar word ook gekyk na families deur die eeue, asook na moederskap. Die Godstaal wat die stiefma’s gebruik het, word ook ondersoek. Daar is ‘n interdissiplinêre ondersoek gedoen aan die hand van transversale rasionaliteit. Hierdie verhale wys onder andere op die druk wat op stiefma’s geplaas word deur die kerk en gemeenskap om onmiddelik in die rol van ‘n ma te funksioneer en die perfekte gesin te hê. Konflik in die nuwe gesin gee ook aanleiding tot skuldgevoelens by die stiefma. Met hierdie studie word daar gepoog dat daar beter begrip vir stiefma’s se unieke omstandighede en rolle sal wees. Dus ontstaan nuwe verhale, wat weer moontlikhede vir nuwe navorsing skep. Advisors/Committee Members: Muller, Julian C. (advisor).

Subjects/Keywords: Postfundamentalisme; Praktiese Teologie; Postmodern; Narratief; Dekonstruksie; Stiefma; Stiefmoeder; Sprokie; Mite; Sosiale Konstruksionisme; Verhale; Transversale Rasionaliteit; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Kruidenier, C. M. (2014). Die stiefma, ou mites en nuwe verhale : 'n pastorale narratiewe dekonstruksie. (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/43097

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Kruidenier, Carina Maretha. “Die stiefma, ou mites en nuwe verhale : 'n pastorale narratiewe dekonstruksie.” 2014. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed October 19, 2019. http://hdl.handle.net/2263/43097.

MLA Handbook (7th Edition):

Kruidenier, Carina Maretha. “Die stiefma, ou mites en nuwe verhale : 'n pastorale narratiewe dekonstruksie.” 2014. Web. 19 Oct 2019.

Vancouver:

Kruidenier CM. Die stiefma, ou mites en nuwe verhale : 'n pastorale narratiewe dekonstruksie. [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2014. [cited 2019 Oct 19]. Available from: http://hdl.handle.net/2263/43097.

Council of Science Editors:

Kruidenier CM. Die stiefma, ou mites en nuwe verhale : 'n pastorale narratiewe dekonstruksie. [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2014. Available from: http://hdl.handle.net/2263/43097


University of Pretoria

2. Oberholzer, Gerhard J. Die ontwikkeling van diensbare leierskap in ‘n post-moderne geloofsgemeenskap : ‘n prakties-teologiese ondersoek van Suid-Afrikaanse immigrante in Brisbane, Australië (Afrikaans).

Degree: Practical Theology, 2011, University of Pretoria

AFRIKAANS: In hierdie studie word daar na die narratiewe van Suid-Afrikaans gebore immigrante, wat hulself in Brisbane, Australië, gevestig het, geluister. Die plaaslike konteks word in die gereformeerde gemeente van Mansfield gevind en die ontwikkeling van diensbare leierskap word beskryf as deel van die kultuur van die gemeente wat fokus op die nood van immigrante. Die navorsing vind plaas vanuit ‘n epistemologie wat uit ‘n narratiewe benadering vloei. Die post-fundamentele teologiese posisionering inkorporeer die sosiale konstruksionisme, met die doel om ‘n dieper verstaan van die narratiewe navorsing te bewerkstellig. Die praxis word as die beginpunt van navorsing in hierdie post-fundamentele prakties-teologiese studie gesien. Die gevolg is dat eerstehandse kennis opgedoen en geïnterpreteer word deurdat die verhale van mede-navorsers aangehoor en beskryf word. Die plaaslike geloofsgemeenskap in Mansfield bied in-kontekstuele ervaringe wat deur die mede-navorsers vertel word en wat deur die tradisies van interpretasie beïnvloed word. Hierdie ervaringe word deur die aanstelling van respondente vanuit verskillende vakgebiede verder geïnterpreteer en betekenis word aan die verhale gegee in ‘n inter-dissiplinêre gesprek. Die inter-dissiplinêre gesprek word vanuit die teorie van transversale rasionaliteit gestimuleer en ‘n relevante literatuurstudie komplementeer die navorsingsproses en word in die studie geïntegreer. Aan die einde van die navorsingsproses word alternatiewe interpretasies en voorstelle gemaak wat dui op die konteks groter as net die plaaslike. Die navorsingsproses word dus ontwikkel vanuit ‘n post-fundamentele teologiese posionering met die doel om die narratiewe van immigrante aan die orde te stel. Hierdie narratiewe word geïnterpreteer en ‘n dieper verstaan word ontwikkel deurdat sekere diskoerse geïdentifiseer word deur ‘n proses van dekonstruksie. Kritiese vrae word gevra en die spesifieke temas vanuit die verhale word bespreek met die doel om die werklikheid van immigrasie te beskryf soos wat die mede-navorsers dit beleef. Die taalkwessie en hoe taal aangewend word om betekenis aan verhale te gee word bespreek. Die eie interpretasies van mede-navorsers word in opvolggesprekke getoets en die verhale word hierdeur toegelaat om te ontwikkel. Die geloofstaal en die taal van die twyfel van immigrante word aangehoor ten einde hulle belewenisse van die teenwoordigheid van God in hulle lewens tydens immigrasie te verstaan. Die ontwikkeling van Diensbare Leierskap word as ‘n natuurlike uitvloeisel van die immigrasieproses bespreek. Die immigrante beleef die diensbaarheid van die leiers in die gemeente van Mansfield positief. Hierdie studie vertel die verhale van immigrante wat deur die diensbaarheid van ander, self ook die kultuur van diensbaarheid aanneem en deelneem aan omgee-aksies om ander immigrante te bedien. Die literatuur oor diensbare leierskap wys self-leierskap, leierskap in spanverband, leierskapontwikkeling en strategiese leierskap uit as kritiese areas in die ontwikkeling van diensbare… Advisors/Committee Members: Prof J C Muller (advisor).

Subjects/Keywords: Inter-dissiplinêre gesprek; Sosiale konstruksionisme; Epistemologie; Post-modernisme; Mede-navorsers; Respondente; Transversale rasionaliteit; Diskoers; Dekonstruksie; Geloofsgemeenskap; Narratives of immigration; Epistemology; Co-researchers; Respondents; South african immigrants in brisbane australië; Praktiese teologie; Narratiewe benadering; Post-fundamentele benadering; Diensbare leierskap; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Oberholzer, G. (2011). Die ontwikkeling van diensbare leierskap in ‘n post-moderne geloofsgemeenskap : ‘n prakties-teologiese ondersoek van Suid-Afrikaanse immigrante in Brisbane, Australië (Afrikaans). (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/25531

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Oberholzer, Gerhard. “Die ontwikkeling van diensbare leierskap in ‘n post-moderne geloofsgemeenskap : ‘n prakties-teologiese ondersoek van Suid-Afrikaanse immigrante in Brisbane, Australië (Afrikaans).” 2011. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed October 19, 2019. http://hdl.handle.net/2263/25531.

MLA Handbook (7th Edition):

Oberholzer, Gerhard. “Die ontwikkeling van diensbare leierskap in ‘n post-moderne geloofsgemeenskap : ‘n prakties-teologiese ondersoek van Suid-Afrikaanse immigrante in Brisbane, Australië (Afrikaans).” 2011. Web. 19 Oct 2019.

Vancouver:

Oberholzer G. Die ontwikkeling van diensbare leierskap in ‘n post-moderne geloofsgemeenskap : ‘n prakties-teologiese ondersoek van Suid-Afrikaanse immigrante in Brisbane, Australië (Afrikaans). [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2011. [cited 2019 Oct 19]. Available from: http://hdl.handle.net/2263/25531.

Council of Science Editors:

Oberholzer G. Die ontwikkeling van diensbare leierskap in ‘n post-moderne geloofsgemeenskap : ‘n prakties-teologiese ondersoek van Suid-Afrikaanse immigrante in Brisbane, Australië (Afrikaans). [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2011. Available from: http://hdl.handle.net/2263/25531


University of Pretoria

3. [No author]. Die ontwikkeling van diensbare leierskap in ‘n post-moderne geloofsgemeenskap : ‘n prakties-teologiese ondersoek van Suid-Afrikaanse immigrante in Brisbane, Australië (Afrikaans) .

Degree: 2011, University of Pretoria

AFRIKAANS: In hierdie studie word daar na die narratiewe van Suid-Afrikaans gebore immigrante, wat hulself in Brisbane, Australië, gevestig het, geluister. Die plaaslike konteks word in die gereformeerde gemeente van Mansfield gevind en die ontwikkeling van diensbare leierskap word beskryf as deel van die kultuur van die gemeente wat fokus op die nood van immigrante. Die navorsing vind plaas vanuit ‘n epistemologie wat uit ‘n narratiewe benadering vloei. Die post-fundamentele teologiese posisionering inkorporeer die sosiale konstruksionisme, met die doel om ‘n dieper verstaan van die narratiewe navorsing te bewerkstellig. Die praxis word as die beginpunt van navorsing in hierdie post-fundamentele prakties-teologiese studie gesien. Die gevolg is dat eerstehandse kennis opgedoen en geïnterpreteer word deurdat die verhale van mede-navorsers aangehoor en beskryf word. Die plaaslike geloofsgemeenskap in Mansfield bied in-kontekstuele ervaringe wat deur die mede-navorsers vertel word en wat deur die tradisies van interpretasie beïnvloed word. Hierdie ervaringe word deur die aanstelling van respondente vanuit verskillende vakgebiede verder geïnterpreteer en betekenis word aan die verhale gegee in ‘n inter-dissiplinêre gesprek. Die inter-dissiplinêre gesprek word vanuit die teorie van transversale rasionaliteit gestimuleer en ‘n relevante literatuurstudie komplementeer die navorsingsproses en word in die studie geïntegreer. Aan die einde van die navorsingsproses word alternatiewe interpretasies en voorstelle gemaak wat dui op die konteks groter as net die plaaslike. Die navorsingsproses word dus ontwikkel vanuit ‘n post-fundamentele teologiese posionering met die doel om die narratiewe van immigrante aan die orde te stel. Hierdie narratiewe word geïnterpreteer en ‘n dieper verstaan word ontwikkel deurdat sekere diskoerse geïdentifiseer word deur ‘n proses van dekonstruksie. Kritiese vrae word gevra en die spesifieke temas vanuit die verhale word bespreek met die doel om die werklikheid van immigrasie te beskryf soos wat die mede-navorsers dit beleef. Die taalkwessie en hoe taal aangewend word om betekenis aan verhale te gee word bespreek. Die eie interpretasies van mede-navorsers word in opvolggesprekke getoets en die verhale word hierdeur toegelaat om te ontwikkel. Die geloofstaal en die taal van die twyfel van immigrante word aangehoor ten einde hulle belewenisse van die teenwoordigheid van God in hulle lewens tydens immigrasie te verstaan. Die ontwikkeling van Diensbare Leierskap word as ‘n natuurlike uitvloeisel van die immigrasieproses bespreek. Die immigrante beleef die diensbaarheid van die leiers in die gemeente van Mansfield positief. Hierdie studie vertel die verhale van immigrante wat deur die diensbaarheid van ander, self ook die kultuur van diensbaarheid aanneem en deelneem aan omgee-aksies om ander immigrante te bedien. Die literatuur oor diensbare leierskap wys self-leierskap, leierskap in spanverband, leierskapontwikkeling en strategiese leierskap uit as kritiese areas in die ontwikkeling van diensbare… Advisors/Committee Members: Prof J C Muller (advisor).

Subjects/Keywords: Inter-dissiplinêre gesprek; Sosiale konstruksionisme; Epistemologie; Post-modernisme; Mede-navorsers; Respondente; Transversale rasionaliteit; Diskoers; Dekonstruksie; Geloofsgemeenskap; Narratives of immigration; Epistemology; Co-researchers; Respondents; South african immigrants in brisbane australië; Praktiese teologie; Narratiewe benadering; Post-fundamentele benadering; Diensbare leierskap; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

author], [. (2011). Die ontwikkeling van diensbare leierskap in ‘n post-moderne geloofsgemeenskap : ‘n prakties-teologiese ondersoek van Suid-Afrikaanse immigrante in Brisbane, Australië (Afrikaans) . (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06142011-082742/

Chicago Manual of Style (16th Edition):

author], [No. “Die ontwikkeling van diensbare leierskap in ‘n post-moderne geloofsgemeenskap : ‘n prakties-teologiese ondersoek van Suid-Afrikaanse immigrante in Brisbane, Australië (Afrikaans) .” 2011. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed October 19, 2019. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06142011-082742/.

MLA Handbook (7th Edition):

author], [No. “Die ontwikkeling van diensbare leierskap in ‘n post-moderne geloofsgemeenskap : ‘n prakties-teologiese ondersoek van Suid-Afrikaanse immigrante in Brisbane, Australië (Afrikaans) .” 2011. Web. 19 Oct 2019.

Vancouver:

author] [. Die ontwikkeling van diensbare leierskap in ‘n post-moderne geloofsgemeenskap : ‘n prakties-teologiese ondersoek van Suid-Afrikaanse immigrante in Brisbane, Australië (Afrikaans) . [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2011. [cited 2019 Oct 19]. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06142011-082742/.

Council of Science Editors:

author] [. Die ontwikkeling van diensbare leierskap in ‘n post-moderne geloofsgemeenskap : ‘n prakties-teologiese ondersoek van Suid-Afrikaanse immigrante in Brisbane, Australië (Afrikaans) . [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2011. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06142011-082742/

.