Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

Sorted by: relevance · author · university · dateNew search

You searched for subject:(Status confessionis). Showing records 1 – 3 of 3 total matches.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of Lund

1. Henriksson, Lennart. A Journey with a Status Confessionis. Analysis of an apartheid related conflict between the Dutch Reformed Church in South Africa and the World Alliance of Reformed Churches, 1982-1998.

Degree: 2010, University of Lund

This dissertation deals with the conflict between the World Alliance of Reformed Churches (WARC) - the worldwide Reformed movement - and the Dutch Reformed Church in South Africa (DRC) regarding the latter's support for and theological legitimizing of apartheid. One of the strongest measures possible was taken when the issue in 1982 was declared a Status Confessionis and the Dutch Reformed Church was suspended from the fellowship. To declare a Status Confessionis is to declare it an issue on which it is not possible to differ without seriously jeopardizing the integrity of the common confession as Reformed Churches. When the DRC in 1998 is said to have fulfilled the three conditions raised in 1982 they are welcomed back into the fellowship again. Between these years a vibrant, sometimes fierce, debate was ongoing involving not only the DRC and the WARC, but the so-called DRC mission churches, (i.e. the non-white churches emanating from the DRC), the ecumenical movement on national and international level, and many more. The conflict took place within the social, political and ecclesial setting of a rapidly changing South Africa. Although not a dissertation about apartheid, it - as a result of its all-encompassing influence on everything in South Africa - is an important underlying factor. To be able to handle these broad perspectives I have used Edwards W. Said's contrapuntal thinking. The main part of the dissertation is five chapters dealing with the conflict from five different angles - each of which adds new insights to the basic questions. I pose two sets of questions. One is dealing with the three requirements the WARC demanded the DRC to fulfil; what they really meant, whether they were fulfilled and about why the WARC despite much hesitation accepted the DRC back. The other is centred on a reflection on to what extent the DRC'S apartheid policy and its relation to its so-called daughter churches could be understood as a consequence of its mission policy. For reflection on the last question I make use of David Bosch's thinking around the emerging ecumenical missionary paradigm. Among the five chapters there are two - about the WARC and the Status Confessionis issue, and the question concerning whether the DRC really is changing – that stands out as being especially central. Still, in January 2010, the unity between the DRC and the former non-white churches, aimed at by way of the measures taken by the WARC, has not been reached. The symbolic saying 'the ball is now between the goalposts' can be questioned.

Subjects/Keywords: Filosofi, etik och religion; goalposts; Status Confessionis; mission; ecumenism; Belhar confession; World Alliance of Reformed Churuches; Dutch Reformed Church; South Africa; contrapuntal; apartheid; reformed; post-colonialism; church unity

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Henriksson, L. (2010). A Journey with a Status Confessionis. Analysis of an apartheid related conflict between the Dutch Reformed Church in South Africa and the World Alliance of Reformed Churches, 1982-1998. (Doctoral Dissertation). University of Lund. Retrieved from http://lup.lub.lu.se/record/1542931 ; http://portal.research.lu.se/ws/files/3693597/1542943.pdf

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Henriksson, Lennart. “A Journey with a Status Confessionis. Analysis of an apartheid related conflict between the Dutch Reformed Church in South Africa and the World Alliance of Reformed Churches, 1982-1998.” 2010. Doctoral Dissertation, University of Lund. Accessed January 22, 2020. http://lup.lub.lu.se/record/1542931 ; http://portal.research.lu.se/ws/files/3693597/1542943.pdf.

MLA Handbook (7th Edition):

Henriksson, Lennart. “A Journey with a Status Confessionis. Analysis of an apartheid related conflict between the Dutch Reformed Church in South Africa and the World Alliance of Reformed Churches, 1982-1998.” 2010. Web. 22 Jan 2020.

Vancouver:

Henriksson L. A Journey with a Status Confessionis. Analysis of an apartheid related conflict between the Dutch Reformed Church in South Africa and the World Alliance of Reformed Churches, 1982-1998. [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Lund; 2010. [cited 2020 Jan 22]. Available from: http://lup.lub.lu.se/record/1542931 ; http://portal.research.lu.se/ws/files/3693597/1542943.pdf.

Council of Science Editors:

Henriksson L. A Journey with a Status Confessionis. Analysis of an apartheid related conflict between the Dutch Reformed Church in South Africa and the World Alliance of Reformed Churches, 1982-1998. [Doctoral Dissertation]. University of Lund; 2010. Available from: http://lup.lub.lu.se/record/1542931 ; http://portal.research.lu.se/ws/files/3693597/1542943.pdf


University of Pretoria

2. De Beer, Jan Mathys. Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans).

Degree: Science of Religion and Missiology, 2009, University of Pretoria

AFRIKAANS: Die Belhar Belydenis was sedert sy ontstaan in 1982 ‘n omstrede dokument in die NG Kerkfamilie. Ná die Kerkbode-debat in 1998, is Belhar al hoe meer gesien as ‘n struikelblok in die weg van eenwording. Denke oor die Belydenis het gepolariseer tussen diegene wat dit aanvaar as konfessie teenoor diegene wat dit nie aanvaar nie. Besware wat teen die Belydenis ingebring is, het te make met sy ontstaansgeskiedenis, sy status as konfessie en inhoudelike besware. Die negatiewe persepsies oor die Belhar Belydenis is diep gewortel. In hierdie studie word ‘n derde posisie voorgestel, naamlik dat die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk genoeg rede is om die inhoud van die belydenis te ontgin, ongeag of die belydenis as konfessie aanvaar word of nie. Deur ‘n bestudering van die sendingbenadering en –beleid in die NG Kerk as historiese aanloop tot die Belhar Belydenis, word die belang van inheemswording in terme van die missie van die kerk uitgelig. Die NG Kerk het ‘n sendingbeleid rondom die negentiende-eeuse Europese teologie van inheemswording ontwikkel wat bygedra het tot die ontstaan van afsonderlike kleur-bepaalde kerke. Hierdie beleid van inheemswording het bygedra tot ‘n versmelting van kerk en volk by die Afrikaner, met ‘n verdere gevolg van toenemende isolasie, ‘n geloofwaardigheidskrisis en ‘n missionêre gevangenskap. Dit vorm die missionêre agtergrond van die Belhar Belydenis. Ongelukkig het die NG Kerk die belydenis baie negatief ontvang – saam met ‘n aanklag van kettery en afgodery. Selfs te midde van hierdie negatiewe persepsie van die Belhar Belydenis, het die belydenis nogtans ‘n vormende en bevrydende invloed uitgeoefen op die sending van die kerk tot op hede, weereens: missionêre waarde. Die leemte in die inheemswording van die NG Kerk is dat dit tot volks-inheemswording beperk was. ‘n Nasionale inheemswording-benadering word uitgewys as ‘n meer relevante uitdrukking van die missie van die kerk in Suid-Afrika, met ‘n Suid-Afrikaanse Gereformeerde kerk as oogmerk. In terme hiervan is die Belhar Belydenis ‘n instrument tot inheemswording vir die hele NG Kerk-familie. Belhar is nie die struikelblok in die weg van eenwording nie. In die herenigingsgesprekke het ‘n inwendige teenstrydigheid ontstaan, en dít is die werklike struikelblok. Verskillende benaderings tot belydenisse bring verskillende beoordelings van Belhar mee. Karl Barth se teologie van Gereformeerde belydenisse dui op ‘n derde weg uit die hereniging-dilemma. Die aanvaarding van ‘n belydenis in die Gereformeerde benadering geskied altyd in vryheid, want Gereformeerdes staan onder gesag van die Skrif en Christus alleen. Die gesag wat die Kerk aan ‘n belydenis toeken word nie ontken nie, maar eerder ontgin. Die studie sluit af met riglyne vir die ontginning van die missionêre waarde van die Belhar Belydenis, gegrond op 14 onderhoude met teoloë uit die NG Kerk en VGKSA. Die onderhoude word weergegee as stimulasie tot gesprek tussen die lede van die NG Kerk-familie, veral tussen die NG Kerk en die VGKSA. Die studie eindig… Advisors/Committee Members: Dr A S van Niekerk (advisor).

Subjects/Keywords: Ng kerk; Vgksa; Inheemswording; Kontekstualisering; Missioner; Missie; Nederduitse gereformeerde kerk; Verenigende gereformeerde kerk in suid-afrika; Karl barth; Lesslie newbigin; Mission; Belhar belydenis; Sending; Herenigingsgesprek; Eenwording; Status confessionis; Indigenization; Contextualization; Ng sendingkerk; Missional; Missionary; Church unity; Reformed; Dutch reformed church family; Belhar confession; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

De Beer, J. M. (2009). Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans). (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/23679

Chicago Manual of Style (16th Edition):

De Beer, Jan Mathys. “Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans).” 2009. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed January 22, 2020. http://hdl.handle.net/2263/23679.

MLA Handbook (7th Edition):

De Beer, Jan Mathys. “Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans).” 2009. Web. 22 Jan 2020.

Vancouver:

De Beer JM. Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans). [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2009. [cited 2020 Jan 22]. Available from: http://hdl.handle.net/2263/23679.

Council of Science Editors:

De Beer JM. Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans). [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2009. Available from: http://hdl.handle.net/2263/23679


University of Pretoria

3. [No author]. Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans) .

Degree: 2009, University of Pretoria

AFRIKAANS: Die Belhar Belydenis was sedert sy ontstaan in 1982 ‘n omstrede dokument in die NG Kerkfamilie. Ná die Kerkbode-debat in 1998, is Belhar al hoe meer gesien as ‘n struikelblok in die weg van eenwording. Denke oor die Belydenis het gepolariseer tussen diegene wat dit aanvaar as konfessie teenoor diegene wat dit nie aanvaar nie. Besware wat teen die Belydenis ingebring is, het te make met sy ontstaansgeskiedenis, sy status as konfessie en inhoudelike besware. Die negatiewe persepsies oor die Belhar Belydenis is diep gewortel. In hierdie studie word ‘n derde posisie voorgestel, naamlik dat die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk genoeg rede is om die inhoud van die belydenis te ontgin, ongeag of die belydenis as konfessie aanvaar word of nie. Deur ‘n bestudering van die sendingbenadering en –beleid in die NG Kerk as historiese aanloop tot die Belhar Belydenis, word die belang van inheemswording in terme van die missie van die kerk uitgelig. Die NG Kerk het ‘n sendingbeleid rondom die negentiende-eeuse Europese teologie van inheemswording ontwikkel wat bygedra het tot die ontstaan van afsonderlike kleur-bepaalde kerke. Hierdie beleid van inheemswording het bygedra tot ‘n versmelting van kerk en volk by die Afrikaner, met ‘n verdere gevolg van toenemende isolasie, ‘n geloofwaardigheidskrisis en ‘n missionêre gevangenskap. Dit vorm die missionêre agtergrond van die Belhar Belydenis. Ongelukkig het die NG Kerk die belydenis baie negatief ontvang – saam met ‘n aanklag van kettery en afgodery. Selfs te midde van hierdie negatiewe persepsie van die Belhar Belydenis, het die belydenis nogtans ‘n vormende en bevrydende invloed uitgeoefen op die sending van die kerk tot op hede, weereens: missionêre waarde. Die leemte in die inheemswording van die NG Kerk is dat dit tot volks-inheemswording beperk was. ‘n Nasionale inheemswording-benadering word uitgewys as ‘n meer relevante uitdrukking van die missie van die kerk in Suid-Afrika, met ‘n Suid-Afrikaanse Gereformeerde kerk as oogmerk. In terme hiervan is die Belhar Belydenis ‘n instrument tot inheemswording vir die hele NG Kerk-familie. Belhar is nie die struikelblok in die weg van eenwording nie. In die herenigingsgesprekke het ‘n inwendige teenstrydigheid ontstaan, en dít is die werklike struikelblok. Verskillende benaderings tot belydenisse bring verskillende beoordelings van Belhar mee. Karl Barth se teologie van Gereformeerde belydenisse dui op ‘n derde weg uit die hereniging-dilemma. Die aanvaarding van ‘n belydenis in die Gereformeerde benadering geskied altyd in vryheid, want Gereformeerdes staan onder gesag van die Skrif en Christus alleen. Die gesag wat die Kerk aan ‘n belydenis toeken word nie ontken nie, maar eerder ontgin. Die studie sluit af met riglyne vir die ontginning van die missionêre waarde van die Belhar Belydenis, gegrond op 14 onderhoude met teoloë uit die NG Kerk en VGKSA. Die onderhoude word weergegee as stimulasie tot gesprek tussen die lede van die NG Kerk-familie, veral tussen die NG Kerk en die VGKSA. Die studie eindig… Advisors/Committee Members: Dr A S van Niekerk (advisor).

Subjects/Keywords: Ng kerk; Vgksa; Inheemswording; Kontekstualisering; Missioner; Missie; Nederduitse gereformeerde kerk; Verenigende gereformeerde kerk in suid-afrika; Karl barth; Lesslie newbigin; Mission; Belhar belydenis; Sending; Herenigingsgesprek; Eenwording; Status confessionis; Indigenization; Contextualization; Ng sendingkerk; Missional; Missionary; Church unity; Reformed; Dutch reformed church family; Belhar confession; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

author], [. (2009). Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans) . (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-04012009-233502/

Chicago Manual of Style (16th Edition):

author], [No. “Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans) .” 2009. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed January 22, 2020. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-04012009-233502/.

MLA Handbook (7th Edition):

author], [No. “Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans) .” 2009. Web. 22 Jan 2020.

Vancouver:

author] [. Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans) . [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2009. [cited 2020 Jan 22]. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-04012009-233502/.

Council of Science Editors:

author] [. Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans) . [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2009. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-04012009-233502/

.