Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

Sorted by: relevance · author · university · dateNew search

You searched for subject:(Staat israel). Showing records 1 – 3 of 3 total matches.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of Pretoria

1. Van Zyl, Minette. Joodse aansprake op die land Israel - teologies oorweeg (Afrikaans).

Degree: Science of Religion and Missiology, 2009, University of Pretoria

AFRIKAANS : Waar die meeste nasies in die wêreld hul aanspraak op `n eie land baseer op besetting of verowering deur hul voorgeslagte, baseer die Jode hulle aanspraak op die land Israel op godsdienstige, historiese en politieke gronde. Hierin speel die Hebreeuse Bybel (TeNaK) `n sentrale rol. Twee Ou Testamentiese verbonde, die Abrahamitiese verbond en die Deuteronomiese (Land-van-Israel/Palestina) verbond, vorm die basis hiervan. Die aanname dat die Jode van vandag `n voortsetting van Bybelse Israel is en gevolglik aanspraak op hierdie verbondsbeloftes kan maak, asook God se doel met die insluiting van die land Israel in Sy verbond met Abraham en die rol van die land in die verhouding tussen Hom en Sy uitverkore volk, ondersteun Jode se godsdienstige aansprake. Vanuit `n historiese perspektief word aangevoer dat die Jode `n teenwoordigheid in die land behou het sedert die Israeliete se inname van die land Kanaän tot en met vandag, ten spyte daarvan dat die land deur die geskiedenis heen deur verskeie wêreldryke beheer is. In aansprake op politieke gronde word verwys na die aanbevelings van die Verenigde Nasies wat die gebied met die Partisieplan amptelik verdeel het in `n Joodse en Arabiese gedeelte; waarna Israel in 1948 die Joodse staat afkondig het. Hoewel Christene nie aanspraak maak op die land Israel nie, het hulle wel bepaalde sienings oor Israel, die Jode en Joodse aansprake op die land. In `n Christelik-teologiese evaluering van hierdie aansprake, blyk dit dat verskille met die Joodse beskouinge in hoofsaak te doen het met die godsdienstige aansprake omdat die betekenis van die term Bybel vir Jode en Christene verskil. Onder Christene is daar ook nie eenstemmigheid oor wát die Bybel is en hoe dit vertolk behoort te word nie. Twee breë denkrigtings binne die Christelike geloof, Vervangingsteologie en Christen-Sionisme, bied verskillende sieninge in dié verband. Die konflik in die Midde-Ooste raak elke persoon, afgesien van sy godsdienstige affiliasie of afwesigheid daaraan. Vanuit `n bepaalde Christelik-teologiese perspektief is `n alternatiewe beskouing aangebied om die spirituele, eerder as die oënskynlike sekulêre en politieke aard daarvan, te beklemtoon. Israel se oorspronklike roeping om verlossing aan die wêreld te bring is ondersoek, terwyl die werkbaarheid van `n Twee-party-staat as oplossing vir vrede in die streek in die lig hiervan, bespreek is. Die aktualiteit en doel van die studie is daarin geleë dat inligting aan Christenlesers gebied word sodat `n ingeligte standpunt oor die aangeleentheid geformuleer kan word. ENGLISH : While most of the nations of the world claim the right to their own country as a result of occupation or conquest, the Jews claim the right to the land of Israel on religious, historical and political grounds. In this regard the Hebrew Bible (TaNaK) plays a central role. Two Old Testament covenants, the Abrahamic covenant and the Deuteronomic (Land of Israel/Palestine) covenant, form the basis of this claim. The assumption that the Jews of today are a continuance of the… Advisors/Committee Members: Prof P J van der Merwe (advisor), Prof P M Venter (advisor).

Subjects/Keywords: Judaism; Jewish zionism; Promised land; Christian zionism; Anti-zionism; Antisemitism; Vervangingsteologie; Staat israel; Sionisme; Postmodernisme; Land israel; Kerk; Antisemitisme; Anti-sionisme; Christen-sionisme; Beloofde land; Joodse sionisme; Judaïsme; Church; Land of israel; Postmodernism; Zionism; State of israel; Replacement theology; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Van Zyl, M. (2009). Joodse aansprake op die land Israel - teologies oorweeg (Afrikaans). (Masters Thesis). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/25612

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Van Zyl, Minette. “Joodse aansprake op die land Israel - teologies oorweeg (Afrikaans).” 2009. Masters Thesis, University of Pretoria. Accessed April 04, 2020. http://hdl.handle.net/2263/25612.

MLA Handbook (7th Edition):

Van Zyl, Minette. “Joodse aansprake op die land Israel - teologies oorweeg (Afrikaans).” 2009. Web. 04 Apr 2020.

Vancouver:

Van Zyl M. Joodse aansprake op die land Israel - teologies oorweeg (Afrikaans). [Internet] [Masters thesis]. University of Pretoria; 2009. [cited 2020 Apr 04]. Available from: http://hdl.handle.net/2263/25612.

Council of Science Editors:

Van Zyl M. Joodse aansprake op die land Israel - teologies oorweeg (Afrikaans). [Masters Thesis]. University of Pretoria; 2009. Available from: http://hdl.handle.net/2263/25612


University of Pretoria

2. [No author]. Joodse aansprake op die land Israel - teologies oorweeg (Afrikaans) .

Degree: 2009, University of Pretoria

AFRIKAANS : Waar die meeste nasies in die wêreld hul aanspraak op `n eie land baseer op besetting of verowering deur hul voorgeslagte, baseer die Jode hulle aanspraak op die land Israel op godsdienstige, historiese en politieke gronde. Hierin speel die Hebreeuse Bybel (TeNaK) `n sentrale rol. Twee Ou Testamentiese verbonde, die Abrahamitiese verbond en die Deuteronomiese (Land-van-Israel/Palestina) verbond, vorm die basis hiervan. Die aanname dat die Jode van vandag `n voortsetting van Bybelse Israel is en gevolglik aanspraak op hierdie verbondsbeloftes kan maak, asook God se doel met die insluiting van die land Israel in Sy verbond met Abraham en die rol van die land in die verhouding tussen Hom en Sy uitverkore volk, ondersteun Jode se godsdienstige aansprake. Vanuit `n historiese perspektief word aangevoer dat die Jode `n teenwoordigheid in die land behou het sedert die Israeliete se inname van die land Kanaän tot en met vandag, ten spyte daarvan dat die land deur die geskiedenis heen deur verskeie wêreldryke beheer is. In aansprake op politieke gronde word verwys na die aanbevelings van die Verenigde Nasies wat die gebied met die Partisieplan amptelik verdeel het in `n Joodse en Arabiese gedeelte; waarna Israel in 1948 die Joodse staat afkondig het. Hoewel Christene nie aanspraak maak op die land Israel nie, het hulle wel bepaalde sienings oor Israel, die Jode en Joodse aansprake op die land. In `n Christelik-teologiese evaluering van hierdie aansprake, blyk dit dat verskille met die Joodse beskouinge in hoofsaak te doen het met die godsdienstige aansprake omdat die betekenis van die term Bybel vir Jode en Christene verskil. Onder Christene is daar ook nie eenstemmigheid oor wát die Bybel is en hoe dit vertolk behoort te word nie. Twee breë denkrigtings binne die Christelike geloof, Vervangingsteologie en Christen-Sionisme, bied verskillende sieninge in dié verband. Die konflik in die Midde-Ooste raak elke persoon, afgesien van sy godsdienstige affiliasie of afwesigheid daaraan. Vanuit `n bepaalde Christelik-teologiese perspektief is `n alternatiewe beskouing aangebied om die spirituele, eerder as die oënskynlike sekulêre en politieke aard daarvan, te beklemtoon. Israel se oorspronklike roeping om verlossing aan die wêreld te bring is ondersoek, terwyl die werkbaarheid van `n Twee-party-staat as oplossing vir vrede in die streek in die lig hiervan, bespreek is. Die aktualiteit en doel van die studie is daarin geleë dat inligting aan Christenlesers gebied word sodat `n ingeligte standpunt oor die aangeleentheid geformuleer kan word. ENGLISH : While most of the nations of the world claim the right to their own country as a result of occupation or conquest, the Jews claim the right to the land of Israel on religious, historical and political grounds. In this regard the Hebrew Bible (TaNaK) plays a central role. Two Old Testament covenants, the Abrahamic covenant and the Deuteronomic (Land of Israel/Palestine) covenant, form the basis of this claim. The assumption that the Jews of today are a continuance of the… Advisors/Committee Members: Prof P J van der Merwe (advisor), Prof P M Venter (advisor).

Subjects/Keywords: Judaism; Jewish zionism; Promised land; Christian zionism; Anti-zionism; Antisemitism; Vervangingsteologie; Staat israel; Sionisme; Postmodernisme; Land israel; Kerk; Antisemitisme; Anti-sionisme; Christen-sionisme; Beloofde land; Joodse sionisme; Judaïsme; Church; Land of israel; Postmodernism; Zionism; State of israel; Replacement theology; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

author], [. (2009). Joodse aansprake op die land Israel - teologies oorweeg (Afrikaans) . (Masters Thesis). University of Pretoria. Retrieved from http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06182009-130057/

Chicago Manual of Style (16th Edition):

author], [No. “Joodse aansprake op die land Israel - teologies oorweeg (Afrikaans) .” 2009. Masters Thesis, University of Pretoria. Accessed April 04, 2020. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06182009-130057/.

MLA Handbook (7th Edition):

author], [No. “Joodse aansprake op die land Israel - teologies oorweeg (Afrikaans) .” 2009. Web. 04 Apr 2020.

Vancouver:

author] [. Joodse aansprake op die land Israel - teologies oorweeg (Afrikaans) . [Internet] [Masters thesis]. University of Pretoria; 2009. [cited 2020 Apr 04]. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06182009-130057/.

Council of Science Editors:

author] [. Joodse aansprake op die land Israel - teologies oorweeg (Afrikaans) . [Masters Thesis]. University of Pretoria; 2009. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06182009-130057/


University of Vienna

3. Wazir-Staubmann, Lydia. Explaining Palestinian suicide bombings from an organizational perspective.

Degree: 2009, University of Vienna

Der Einsatz von Menschen als Waffen wird oft als Ausdruck von islamischem Fundamentalismus oder Fanatismus angesehen. Entgegen dieser Annahme belegen diverse wissenschaftliche Studien von Ariel Merari, Robert Pape und Nasra Hassan, sowie aktuelle Untersuchungen, dass Selbstmordattentate im Konflikt zwischen Israel und Palästina eher auf politische Hintergründe verweisen, als auf religiöse. Was waren die Motive verschiedener palästinensischer Organisationen, Selbstmordattentate auszuführen? Obwohl Religion keine so große Rolle spielt, wie bisher angenommen, wurde sie erfolgreich von den palästinensischen Gruppen „Hamas“ und „Palästinensischer Islamischer Jihad“ verwendet, um künftige Selbstmordattentäter zu werben und Mittel zu akquirieren. Aber die Führungsverantwortlichen dieser Organisationen verfolgen säkulare Ziele: Israel zu zwingen, seine Politik zu ändern und sich aus den palästinensischen Gebieten zurück zu ziehen sowie sich innerhalb der Palästinensischen politischen Arena zu behaupten. Entgegen der Vermutung, Selbstmordattentäter wären irrational oder fanatisch, sind sie das keineswegs: die Selbstmordanschläge verfolgen die Strategie, Israel zu politischen und territorialen Zugeständnissen zu veranlassen. Um zu verstehen, warum gerade Selbstmordattentate dafür eingesetzt werden, sollte der Blick auf die situationsbezogenen und politischen Faktoren gelenkt werden. Im Falle des israelisch-palästinensischen Konflikts bedeutet dies das kollektive Empfinden historischer Ungerechtigkeit auf Seiten der Palästinenser, politische Instrumentalisierung und eine tiefe Empfindung der Demütigung durch die israelischen Besatzer. Die Logik hinter dem Einsatz von Selbstmordattentaten besteht darin, dass diese eine effiziente Waffe einer unterlegenen Macht im Kampf gegen einen stärkeren Gegner sind. Gruppierungen, die solche Attacken verwenden, verfolgen ein strategisches Ziel und sind an einem Sieg interessiert, nicht an purer Zerstörung. Ziel dieser Doktorarbeit ist es zu überprüfen, wie erfolgreich palästinensische Gruppen beim Erreichen ihrer Ziele mittels Selbstmordanschlägen sind. Warum ist die Zahl dieser Attentate angestiegen? Was veranlasste ihren Rückgang?

Using human life as a weapon is often presented as a manifestation of Islamic fundamentalism and fanaticism. In fact, however, studies by various scholars such as Ariel Merari, Robert Pape and Nasra Hassan as well as recent surveys have shown that the suicide attacks in the Israeli-Palestinian conflict are linked more to politics than to religion. What motivated the various Palestinian organizations to use suicide attacks? Although religion does not play as large a role as it is normally accorded, it was used effectively by the Palestinian Islamic groups Hamas and the Palestinian Islamic Jihad to recruit suicide attackers and to raise operational funds. But the leadership of these organizations had a secular goal: to force the Israeli government to change its policies and to withdraw from the Palestinian territories. Contrary to belief that the suicide…

Subjects/Keywords: 89.40 Innere Beziehungen des Staates: Allgemeines; 89.60 Politische Organisationen: Allgemeines; 89.41 Staat und einzelne Gruppierungen; Selbstmordattentate / Israel / Palästina; suicide bombings / Israel / Palestine

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Wazir-Staubmann, L. (2009). Explaining Palestinian suicide bombings from an organizational perspective. (Thesis). University of Vienna. Retrieved from http://othes.univie.ac.at/7426/

Note: this citation may be lacking information needed for this citation format:
Not specified: Masters Thesis or Doctoral Dissertation

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Wazir-Staubmann, Lydia. “Explaining Palestinian suicide bombings from an organizational perspective.” 2009. Thesis, University of Vienna. Accessed April 04, 2020. http://othes.univie.ac.at/7426/.

Note: this citation may be lacking information needed for this citation format:
Not specified: Masters Thesis or Doctoral Dissertation

MLA Handbook (7th Edition):

Wazir-Staubmann, Lydia. “Explaining Palestinian suicide bombings from an organizational perspective.” 2009. Web. 04 Apr 2020.

Vancouver:

Wazir-Staubmann L. Explaining Palestinian suicide bombings from an organizational perspective. [Internet] [Thesis]. University of Vienna; 2009. [cited 2020 Apr 04]. Available from: http://othes.univie.ac.at/7426/.

Note: this citation may be lacking information needed for this citation format:
Not specified: Masters Thesis or Doctoral Dissertation

Council of Science Editors:

Wazir-Staubmann L. Explaining Palestinian suicide bombings from an organizational perspective. [Thesis]. University of Vienna; 2009. Available from: http://othes.univie.ac.at/7426/

Note: this citation may be lacking information needed for this citation format:
Not specified: Masters Thesis or Doctoral Dissertation

.