You searched for subject:(Selfbesturende skole)
.
Showing records 1 – 4 of
4 total matches.
No search limiters apply to these results.

University of Pretoria
1.
Botha, Werner.
Die verband
tussen die kundigheid van finansiële komitees en die aanwending van
skoolfonds in Suid-Afrikaanse openbare skole
(Afrikaans).
Degree: Education Management and Policy
Studies, 2009, University of Pretoria
URL: http://hdl.handle.net/2263/26491
► AFRIKAANS : Artikel 30 (1) van die Suid-Afrikaanse Skolewet (Wet 84 van 1996) bepaal dat skoolbeheerliggame van openbare skole die reg het om finansiële komitees…
(more)
▼ AFRIKAANS : Artikel 30 (1) van die Suid-Afrikaanse
Skolewet (Wet 84 van 1996) bepaal dat skoolbeheerliggame van
openbare
skole die reg het om finansiële komitees in die lewe te
roep wat die daaglikse bestuur van finansies in hul
skole behartig.
Individue wat dien op finansiële komitees van skoolbeheerliggame
moet waarskynlik finansieël kundig wees om skoolfonds korrek te kan
bestuur. Hierdie studie is uitgevoer met die doel om die volgende
vrae te beantwoord: hoe bevoeg is finansiële komitees ten opsigte
van finansiële vaardighede; op watter kennis steun finansiële
komitees in hul finansiële besluitneming; en watter verband is daar
tussen die
skole se finansiële posisie en die finansiële kennis /
opleiding van die finansiële komitees? Ten einde bogenoemde vrae te
beantwoord het ek gebruik gemaak van ’n kombinasie van
kwantitatiewe- en kwalitatiewe navorsingsmetodes om data te
verkwantifiseer en te vergelyk, sowel as om kwalitatiewe
interpretasies te maak. ’n Semi-gestruktureerde vraelys is vir
hierdie doel ontwerp en versprei onder die respondente van 20
openbare
skole in die Ekurhuleni–Noord Distrik ( Gauteng). ENGLISH
: Section 30 (1) of the South African Schools Act (Act 84 of 1996)
state that School Governing Body of a public school do have the
right to establish a Finance Committee to assist the school in
managing it’s finances on a daily basis. It is surely recommended
that individuals serving on these committees must have some form of
financial knowledge or background. This study was conducted in
order to get answers to the following questions: how equipped are
Finance Committees with regard to financial skills; on what type of
knowledge do Finance Committee members rely in their decision
making; is there a connection between the financial state of the
school and the financial knowledge / training of the Finance
Committee? A semi-structured questionnaire was designed to gather
quantitative and qualitative data from 20 public schools in the
Ekurhuleni North District (Gauteng) in this regard.
Copyright
Advisors/Committee Members: Mr J W van Rooyen (advisor).
Subjects/Keywords: Skole
vrygestel van skoolgeld; Openbare
skole;
Verantwoordbaarheid; Finansiële
komitee; Finansiële
kundiges; Die
suid-afrikaanse skolewet (wet 84 van 1996); Selfbesturende
skole; School
funds; Public
schools; Financial
committee; Artikel
21-skole; Artikel
20-skole;
Skoolbeheerliggaam;
Skoolfonds;
UCTD
Record Details
Similar Records
Cite
Share »
Record Details
Similar Records
Cite
« Share

❌
APA ·
Chicago ·
MLA ·
Vancouver ·
CSE |
Export
to Zotero / EndNote / Reference
Manager
APA (6th Edition):
Botha, W. (2009). Die verband
tussen die kundigheid van finansiële komitees en die aanwending van
skoolfonds in Suid-Afrikaanse openbare skole
(Afrikaans). (Masters Thesis). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/26491
Chicago Manual of Style (16th Edition):
Botha, Werner. “Die verband
tussen die kundigheid van finansiële komitees en die aanwending van
skoolfonds in Suid-Afrikaanse openbare skole
(Afrikaans).” 2009. Masters Thesis, University of Pretoria. Accessed December 16, 2019.
http://hdl.handle.net/2263/26491.
MLA Handbook (7th Edition):
Botha, Werner. “Die verband
tussen die kundigheid van finansiële komitees en die aanwending van
skoolfonds in Suid-Afrikaanse openbare skole
(Afrikaans).” 2009. Web. 16 Dec 2019.
Vancouver:
Botha W. Die verband
tussen die kundigheid van finansiële komitees en die aanwending van
skoolfonds in Suid-Afrikaanse openbare skole
(Afrikaans). [Internet] [Masters thesis]. University of Pretoria; 2009. [cited 2019 Dec 16].
Available from: http://hdl.handle.net/2263/26491.
Council of Science Editors:
Botha W. Die verband
tussen die kundigheid van finansiële komitees en die aanwending van
skoolfonds in Suid-Afrikaanse openbare skole
(Afrikaans). [Masters Thesis]. University of Pretoria; 2009. Available from: http://hdl.handle.net/2263/26491

University of Pretoria
2.
[No author].
Die verband tussen die kundigheid van finansiële
komitees en die aanwending van skoolfonds in Suid-Afrikaanse
openbare skole (Afrikaans)
.
Degree: 2009, University of Pretoria
URL: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07212009-135746/
► AFRIKAANS : Artikel 30 (1) van die Suid-Afrikaanse Skolewet (Wet 84 van 1996) bepaal dat skoolbeheerliggame van openbare skole die reg het om finansiële komitees…
(more)
▼ AFRIKAANS : Artikel 30 (1) van die Suid-Afrikaanse
Skolewet (Wet 84 van 1996) bepaal dat skoolbeheerliggame van
openbare
skole die reg het om finansiële komitees in die lewe te
roep wat die daaglikse bestuur van finansies in hul
skole behartig.
Individue wat dien op finansiële komitees van skoolbeheerliggame
moet waarskynlik finansieël kundig wees om skoolfonds korrek te kan
bestuur. Hierdie studie is uitgevoer met die doel om die volgende
vrae te beantwoord: hoe bevoeg is finansiële komitees ten opsigte
van finansiële vaardighede; op watter kennis steun finansiële
komitees in hul finansiële besluitneming; en watter verband is daar
tussen die
skole se finansiële posisie en die finansiële kennis /
opleiding van die finansiële komitees? Ten einde bogenoemde vrae te
beantwoord het ek gebruik gemaak van ’n kombinasie van
kwantitatiewe- en kwalitatiewe navorsingsmetodes om data te
verkwantifiseer en te vergelyk, sowel as om kwalitatiewe
interpretasies te maak. ’n Semi-gestruktureerde vraelys is vir
hierdie doel ontwerp en versprei onder die respondente van 20
openbare
skole in die Ekurhuleni–Noord Distrik ( Gauteng). ENGLISH
: Section 30 (1) of the South African Schools Act (Act 84 of 1996)
state that School Governing Body of a public school do have the
right to establish a Finance Committee to assist the school in
managing it’s finances on a daily basis. It is surely recommended
that individuals serving on these committees must have some form of
financial knowledge or background. This study was conducted in
order to get answers to the following questions: how equipped are
Finance Committees with regard to financial skills; on what type of
knowledge do Finance Committee members rely in their decision
making; is there a connection between the financial state of the
school and the financial knowledge / training of the Finance
Committee? A semi-structured questionnaire was designed to gather
quantitative and qualitative data from 20 public schools in the
Ekurhuleni North District (Gauteng) in this regard.
Copyright
Advisors/Committee Members: Mr J W van Rooyen (advisor).
Subjects/Keywords: Skole vrygestel van skoolgeld;
Openbare skole;
Verantwoordbaarheid;
Finansiële komitee;
Finansiële kundiges;
Die suid-afrikaanse skolewet (wet 84 van
1996);
Selfbesturende skole;
School funds;
Public schools;
Financial committee;
Artikel 21-skole;
Artikel 20-skole;
Skoolbeheerliggaam;
Skoolfonds;
UCTD
Record Details
Similar Records
Cite
Share »
Record Details
Similar Records
Cite
« Share

❌
APA ·
Chicago ·
MLA ·
Vancouver ·
CSE |
Export
to Zotero / EndNote / Reference
Manager
APA (6th Edition):
author], [. (2009). Die verband tussen die kundigheid van finansiële
komitees en die aanwending van skoolfonds in Suid-Afrikaanse
openbare skole (Afrikaans)
. (Masters Thesis). University of Pretoria. Retrieved from http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07212009-135746/
Chicago Manual of Style (16th Edition):
author], [No. “Die verband tussen die kundigheid van finansiële
komitees en die aanwending van skoolfonds in Suid-Afrikaanse
openbare skole (Afrikaans)
.” 2009. Masters Thesis, University of Pretoria. Accessed December 16, 2019.
http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07212009-135746/.
MLA Handbook (7th Edition):
author], [No. “Die verband tussen die kundigheid van finansiële
komitees en die aanwending van skoolfonds in Suid-Afrikaanse
openbare skole (Afrikaans)
.” 2009. Web. 16 Dec 2019.
Vancouver:
author] [. Die verband tussen die kundigheid van finansiële

. [Internet] [Masters thesis]. University of Pretoria; 2009. [cited 2019 Dec 16].
Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07212009-135746/.
Council of Science Editors:
author] [. Die verband tussen die kundigheid van finansiële
komitees en die aanwending van skoolfonds in Suid-Afrikaanse
openbare skole (Afrikaans)
. [Masters Thesis]. University of Pretoria; 2009. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07212009-135746/

University of Pretoria
3.
Jordaan, Johannes
Cornelius.
Faktore wat die
effektiewe bestuur en kontrole van skoolfinansies in openbare skole
beïnvloed (Afrikaans).
Degree: Education Management and Policy
Studies, 2009, University of Pretoria
URL: http://hdl.handle.net/2263/25896
► AFRIKAANS : Voor 1994 was die skoolhoof aanspreeklik vir die beheer van die finansies van die skool. Met die instelling van die Suid-Afrikaanse Skolewet no.…
(more)
▼ AFRIKAANS : Voor 1994 was die skoolhoof aanspreeklik vir
die beheer van die finansies van die skool. Met die instelling van
die Suid-Afrikaanse Skolewet no. 84 van 1996 het die
aanspreeklikheid ten opsigte van finansies drasties verander
deurdat selfbestuur by
skole geïmplementeer is. Daar bestaan groot
onduidelikhede by departementele amptenare sowel as by skoolhoofde
en beheerliggaamlede oor wie aanspreeklik vir die finansies van die
skool is.
Skole se begrotings het sedert 1994 van `n paar honderd
duisend rand na `n paar miljoen rand toegeneem; meer personeel word
aangestel wat deur die skoolbeheerliggaam vergoed word en dit alles
plaas ekstra belading op die skoolhoof. Dikwels is die skoolhoofde
en skoolbeheerliggaamlede nie opgelei om hierdie ekstra finansiële
lading te hanteer nie. Daar word van die skoolbestuurspan verwag om
kennis van finansiële bestuur te hê om hulle taak effektief te kan
uitvoer, nie alleenlik vir hulle eie oorlewing nie maar ook tot die
voordeel van die skool en die gemeenskap. Die doel van hierdie
studie is om te bepaal watter faktore die beheer en bestuur van
skoolfinansies in `n openbare skool beïnvloed en om `n model daar
te stel wat die beheer en bestuur van skoolfinansies in `n openbare
skool sal rig. ENGLISH : Before 1994 the principal of a school was
accountable for the control of the school`s finances. Since the
introduction of the South African Schools Act no. 84 of 1996 and
the implementation of self management of schools, the
accountability regarding finances has changed dramatically.
Schools’ budgets have increased from thousands of rand to millions
of rand since 1994; more teachers are being appointed and paid by
the school governing body. Departmental officials, principals and
school governing body members have no experience to handle the
extra financial burden. Principals and school governing body
members have no experience of carrying this extra financial burden.
It is expected of school managers to have knowledge of financial
management to enable them to execute tasks effectively, not only
for their own survival but also in the best interest of the school
and the community. The purpose of this study is to determine
factors that influence the control and management of public
schools’ finances and to present a model that will guide the
control and management of a public school’s finances.
Copyright
Advisors/Committee Members: Mr J W van Rooyen (advisor).
Subjects/Keywords: Demokrasie;
Bestuur;
Beheer;
Begrotings; Artikel 21
skole;
Aanspreeklikheid;
Pligte;
Regte;
Regsaanspreeklikheid; Sekondêre
skool; Selfbesturende
skole;
Skool;
Skoolbestuurspan;
Skoolfonds;
Skoolgeld;
Skoolhoof;
Verantwoordelikheid; School
finances;
Democracy; Effective
management; Public
school;
Desentralisasie;
Effektief; Finansiële
bestuur; Finansiële
skoolbestuur;
Kontrole;
Kwintiel; Onafhanklike
skool; Openbare
skool;
UCTD
Record Details
Similar Records
Cite
Share »
Record Details
Similar Records
Cite
« Share

❌
APA ·
Chicago ·
MLA ·
Vancouver ·
CSE |
Export
to Zotero / EndNote / Reference
Manager
APA (6th Edition):
Jordaan, J. (2009). Faktore wat die
effektiewe bestuur en kontrole van skoolfinansies in openbare skole
beïnvloed (Afrikaans). (Masters Thesis). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/25896
Chicago Manual of Style (16th Edition):
Jordaan, Johannes. “Faktore wat die
effektiewe bestuur en kontrole van skoolfinansies in openbare skole
beïnvloed (Afrikaans).” 2009. Masters Thesis, University of Pretoria. Accessed December 16, 2019.
http://hdl.handle.net/2263/25896.
MLA Handbook (7th Edition):
Jordaan, Johannes. “Faktore wat die
effektiewe bestuur en kontrole van skoolfinansies in openbare skole
beïnvloed (Afrikaans).” 2009. Web. 16 Dec 2019.
Vancouver:
Jordaan J. Faktore wat die
effektiewe bestuur en kontrole van skoolfinansies in openbare skole
beïnvloed (Afrikaans). [Internet] [Masters thesis]. University of Pretoria; 2009. [cited 2019 Dec 16].
Available from: http://hdl.handle.net/2263/25896.
Council of Science Editors:
Jordaan J. Faktore wat die
effektiewe bestuur en kontrole van skoolfinansies in openbare skole
beïnvloed (Afrikaans). [Masters Thesis]. University of Pretoria; 2009. Available from: http://hdl.handle.net/2263/25896

University of Pretoria
4.
[No author].
Faktore wat die effektiewe bestuur en kontrole van
skoolfinansies in openbare skole beïnvloed (Afrikaans)
.
Degree: 2009, University of Pretoria
URL: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06272009-171723/
► AFRIKAANS : Voor 1994 was die skoolhoof aanspreeklik vir die beheer van die finansies van die skool. Met die instelling van die Suid-Afrikaanse Skolewet no.…
(more)
▼ AFRIKAANS : Voor 1994 was die skoolhoof aanspreeklik
vir die beheer van die finansies van die skool. Met die instelling
van die Suid-Afrikaanse Skolewet no. 84 van 1996 het die
aanspreeklikheid ten opsigte van finansies drasties verander
deurdat selfbestuur by
skole geïmplementeer is. Daar bestaan groot
onduidelikhede by departementele amptenare sowel as by skoolhoofde
en beheerliggaamlede oor wie aanspreeklik vir die finansies van die
skool is.
Skole se begrotings het sedert 1994 van `n paar honderd
duisend rand na `n paar miljoen rand toegeneem; meer personeel word
aangestel wat deur die skoolbeheerliggaam vergoed word en dit alles
plaas ekstra belading op die skoolhoof. Dikwels is die skoolhoofde
en skoolbeheerliggaamlede nie opgelei om hierdie ekstra finansiële
lading te hanteer nie. Daar word van die skoolbestuurspan verwag om
kennis van finansiële bestuur te hê om hulle taak effektief te kan
uitvoer, nie alleenlik vir hulle eie oorlewing nie maar ook tot die
voordeel van die skool en die gemeenskap. Die doel van hierdie
studie is om te bepaal watter faktore die beheer en bestuur van
skoolfinansies in `n openbare skool beïnvloed en om `n model daar
te stel wat die beheer en bestuur van skoolfinansies in `n openbare
skool sal rig. ENGLISH : Before 1994 the principal of a school was
accountable for the control of the school`s finances. Since the
introduction of the South African Schools Act no. 84 of 1996 and
the implementation of self management of schools, the
accountability regarding finances has changed dramatically.
Schools’ budgets have increased from thousands of rand to millions
of rand since 1994; more teachers are being appointed and paid by
the school governing body. Departmental officials, principals and
school governing body members have no experience to handle the
extra financial burden. Principals and school governing body
members have no experience of carrying this extra financial burden.
It is expected of school managers to have knowledge of financial
management to enable them to execute tasks effectively, not only
for their own survival but also in the best interest of the school
and the community. The purpose of this study is to determine
factors that influence the control and management of public
schools’ finances and to present a model that will guide the
control and management of a public school’s finances.
Copyright
Advisors/Committee Members: Mr J W van Rooyen (advisor).
Subjects/Keywords: Demokrasie;
Bestuur;
Beheer;
Begrotings;
Artikel 21 skole;
Aanspreeklikheid;
Pligte;
Regte;
Regsaanspreeklikheid;
Sekondêre skool;
Selfbesturende skole;
Skool;
Skoolbestuurspan;
Skoolfonds;
Skoolgeld;
Skoolhoof;
Verantwoordelikheid;
School finances;
Democracy;
Effective management;
Public school;
Desentralisasie;
Effektief;
Finansiële bestuur;
Finansiële skoolbestuur;
Kontrole;
Kwintiel;
Onafhanklike skool;
Openbare skool;
UCTD
Record Details
Similar Records
Cite
Share »
Record Details
Similar Records
Cite
« Share

❌
APA ·
Chicago ·
MLA ·
Vancouver ·
CSE |
Export
to Zotero / EndNote / Reference
Manager
APA (6th Edition):
author], [. (2009). Faktore wat die effektiewe bestuur en kontrole van
skoolfinansies in openbare skole beïnvloed (Afrikaans)
. (Masters Thesis). University of Pretoria. Retrieved from http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06272009-171723/
Chicago Manual of Style (16th Edition):
author], [No. “Faktore wat die effektiewe bestuur en kontrole van
skoolfinansies in openbare skole beïnvloed (Afrikaans)
.” 2009. Masters Thesis, University of Pretoria. Accessed December 16, 2019.
http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06272009-171723/.
MLA Handbook (7th Edition):
author], [No. “Faktore wat die effektiewe bestuur en kontrole van
skoolfinansies in openbare skole beïnvloed (Afrikaans)
.” 2009. Web. 16 Dec 2019.
Vancouver:
author] [. Faktore wat die effektiewe bestuur en kontrole van
skoolfinansies in openbare skole beïnvloed (Afrikaans)
. [Internet] [Masters thesis]. University of Pretoria; 2009. [cited 2019 Dec 16].
Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06272009-171723/.
Council of Science Editors:
author] [. Faktore wat die effektiewe bestuur en kontrole van
skoolfinansies in openbare skole beïnvloed (Afrikaans)
. [Masters Thesis]. University of Pretoria; 2009. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06272009-171723/
.