Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

You searched for subject:(Seksopvoeding). One record found.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of South Africa

1. Bosman, Elizabeth Alberta. Ondersoek na die samestelling van 'n seksopvoedingsprogram vir Suid-Afrikaanse skole .

Degree: 1997, University of South Africa

Hierdie studie is toegespits op die samestelling van 'n seksopvoedingsprogram vir skole in Suid-Afrika. Snelle verandering binne sosiale strukture in die samelewing en die blootstelling van die jeug aan kultuur- en godsdiensvreemde seksopvoeding. idees noodsaak die dringendheid van Seksopvoeding word vanuit verskillende waardestelsels aangebied. Die gevolgtrekking is dat beproefde waardes 'n integrale deel van die seksopvoedingsprogram moet uitmaak. Die kind moet begelei word tot seksuele volwassenheid deur gebruik te maak van opvoedkundig-verantwoordbare beginsels en metodes sodat die kind effektief weerstand kan bied teen bederwende invloede uit die samelewing. Die ouers is die aangewese bran van seksopvoeding aan hulle kinders maar weens hulle onbetrokkenheid neem die skoal die verantwoordelikheid op hom. Dit is egter belangrik dat die skoal die ouers as vennote aanvaar. Ten slotte word riglyne verskaf vir die samestelling van 'n seksopvoedingsprogram.; This dissertation considers the composition of a sex education program for schools in South Africa. Rapidly changing social structure within society and the exposure of the youth to foreign cultural and religious ideas necessitate the urgency of sex education. Sex education is presented from different value systems. The conclusion reached is that values must be an integral part of the sex education program. The child must be accompanied to responsible sexual adulthood by means of educationally accountable principles in order that he/she may be able to withstand the demoralizing influences from society effectively. The parents are the appropriate sex educators of their children but, due to their being unconcerned the school accepted this responsibility. It is however of importance that the school accepts the parents as partners. In conclusion guidelines are presented for the compiling of a sex education program. Advisors/Committee Members: Roets, H. E. (Hester Elizabeth) (advisor).

Subjects/Keywords: Seksopvoeding; Seksualiteit; Waardes en norme; Seksopvoeding en kultuur; Seksopvoeding en soio-ekonomiese agtergrond; Seksopvoeding en godsdienstige agtergrond; Seksopvoeding en geslag; Seksopvoeding en die Humanisme; Seksopvoeding en kuisheid; Veilige seks; Seksopvoeding oorsee; Media en televisie; Sex education; Sexuality; Values and norms; Sex education and culture; Sex education and sosio-economic background; Sex education and religious background; Sex education and gender; Sex education and Humanism; Sex education and abstinance; Safe sex; Sex education abroad; Media and television

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Bosman, E. A. (1997). Ondersoek na die samestelling van 'n seksopvoedingsprogram vir Suid-Afrikaanse skole . (Masters Thesis). University of South Africa. Retrieved from http://hdl.handle.net/10500/15591

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Bosman, Elizabeth Alberta. “Ondersoek na die samestelling van 'n seksopvoedingsprogram vir Suid-Afrikaanse skole .” 1997. Masters Thesis, University of South Africa. Accessed July 07, 2020. http://hdl.handle.net/10500/15591.

MLA Handbook (7th Edition):

Bosman, Elizabeth Alberta. “Ondersoek na die samestelling van 'n seksopvoedingsprogram vir Suid-Afrikaanse skole .” 1997. Web. 07 Jul 2020.

Vancouver:

Bosman EA. Ondersoek na die samestelling van 'n seksopvoedingsprogram vir Suid-Afrikaanse skole . [Internet] [Masters thesis]. University of South Africa; 1997. [cited 2020 Jul 07]. Available from: http://hdl.handle.net/10500/15591.

Council of Science Editors:

Bosman EA. Ondersoek na die samestelling van 'n seksopvoedingsprogram vir Suid-Afrikaanse skole . [Masters Thesis]. University of South Africa; 1997. Available from: http://hdl.handle.net/10500/15591

.