Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

Sorted by: relevance · author · university · dateNew search

You searched for subject:(Secrecy Religious aspects). Showing records 1 – 3 of 3 total matches.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters

1. Mackey, Cameron. Concealment of nonreligious identity: Scale construction and validation.

Degree: 2019, University of Tennessee – Chattanooga

The number of nonreligious Americans has increased over the past few decades; however negative attitudes toward the nonreligious persist in America, especially in areas with high levels of religiosity. This may compel some nonreligious individuals to conceal their identity in order to manage stigma in areas with high proportions of religious individuals. However, no existing measures systematically assess the concealment of nonreligious identity. To address this gap in the literature, I created a measure of concealment of nonreligious identity that I administered to nonreligious individuals from online sources. Participants who lived in the Southern United States were further assessed with semi-structured interviews. Results showed that Southern atheists/nonreligious individuals had higher concealment scores than participants from other regions of the United States. Additionally, Southern atheist/nonreligious individuals used the stigma management strategies of counterfeiting, avoidance, and integration. Implications for the role of social tension in psychological research are discussed. Advisors/Committee Members: Hood, Ralph W., Jr., Watson, Paul J., Silver, Christopher F., College of Arts and Sciences.

Subjects/Keywords: Secrecy  – Religious aspects; Identification (Religion)

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Mackey, C. (2019). Concealment of nonreligious identity: Scale construction and validation. (Masters Thesis). University of Tennessee – Chattanooga. Retrieved from https://scholar.utc.edu/theses/585

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Mackey, Cameron. “Concealment of nonreligious identity: Scale construction and validation.” 2019. Masters Thesis, University of Tennessee – Chattanooga. Accessed March 07, 2021. https://scholar.utc.edu/theses/585.

MLA Handbook (7th Edition):

Mackey, Cameron. “Concealment of nonreligious identity: Scale construction and validation.” 2019. Web. 07 Mar 2021.

Vancouver:

Mackey C. Concealment of nonreligious identity: Scale construction and validation. [Internet] [Masters thesis]. University of Tennessee – Chattanooga; 2019. [cited 2021 Mar 07]. Available from: https://scholar.utc.edu/theses/585.

Council of Science Editors:

Mackey C. Concealment of nonreligious identity: Scale construction and validation. [Masters Thesis]. University of Tennessee – Chattanooga; 2019. Available from: https://scholar.utc.edu/theses/585


University of Pretoria

2. [No author]. 'n Postmoderne, pastoraal-narratiewe perspekief op seksueel-verwante gesinsgeheime (Afrikaans) .

Degree: 2006, University of Pretoria

Afrikaans: Hierdie proefskrif wil vanuit navorsing met "n postmoderne, pastoraal-narratiewe aanslag iets vertel rondom seksueel-verwante geheime. In hoofstuk 1 val die soeklig op 'n verduideliking van die weg waarlangs die navorsing aangepak is. Deur gebruik te maak van die ABDCE-skryfformule van "n fiksieskrywer, is ruimte geskep waarbinne narratief-gebaseerde navorsing gedoen kon word. Die navorsing word derhalwe langs die weg van aksieverhale (Action), agtergrondsbegrippe (Background), die verdere ontwikkeling van die navorsing (Development), die klimaks (Climax) en einde (Ending) ontwikkel. In hoofstuk 2 word enkele aksie-stories rondom geheime uitgebeeld. Die verhaal van Tim, asook verhale en gesprekke uit Internet-gesprekslyste en verhale uit die media met besondere klem op hedendaagse kletsprogramme, word hier weergegee. Hoofstuk 3 bied 'n agtergrond van bepaalde perspektiewe rondom aspekte soos "language games", paralogie, dekonstruksie, postmodernisme, sosiaal¬konstruksionisme en narratiewe terapie. Betekenisse wat ons handelinge lei en bepaalde vrae wat aan ons praktiese denke lewe gee, word hierin uitgelig. Hoofstuk 4 bied "n dik, breedvoerige beskrywing van menslike seksualiteit. Verhale en perspektiewe rondom seksualiteit, "eksternalisering", seksuele mites in die samelewing asook 'n beskrywing van seksualiteit vanuit die etiese, Bybelse, na¬Bybelse, sistemiese en postmoderne perspektiewe word gegee. Hoofstuk 5 bied "n dik, bree beskrywing van die gesin waarin aangetoon word dat die heIe gesin, die groter gesin sowel as die gemeenskap by geheimhouding betrokke kan wees. Perspektiewe uit die Ou en Nuwe Testament word toegelig en daar word teen verafgoding van die ideaIe gesin gewaarsku. Verbond, skepping, verlossing en pneumatologie word as 'n Bybelse benadering tot die gesinslewe geïdentifiseer. Eienskappe van die moderne gesin sowel as die sogenaamde "tweede familie" word bespreek. Die verhale van Koning Dawid en Isak se gesinne dui op die bevryding van die verlammende effek wat die verlede met sy foute op die huidige gesinslewe het. In hoofstuk ses word aandag gegee aan 'n perspektief op seksueel-verwante geheime. Die geheime seksuele wereld van adolessente word ondersoek en aandag word gegee aan geheime temas wat mag voorkom. Intensiewe aandag word ook gegee aan die posisie van die terapeut in gevalle waar geheimhouding in terapeutiese sessies ter sprake kom. Hoofstuk sewe bied 'n samevattende kritiese refleksie op die navorsing, enkele gevolgtrekkings word gemaak vanuit my eie ervaring rondom die bepaalde navorsing. English: This dissertation attempts to relate something on sexual-related secrets from a postmodern, pastoral-narrative perspective. In chapter one the focus is on an explanation of the manner in which the research is done. By using the ABDCE-formula of an author of fiction, a space is created in which narrative-based research could be done. The research develops through action stories, background concepts, further development, climax and the end. Action stories concerning secrets… Advisors/Committee Members: Prof J C Muller (advisor).

Subjects/Keywords: Secrecy religious aspects christianity; Family counseling; Narrative therapy; Secrecy psychological aspects; Sex religious aspects christianity; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

author], [. (2006). 'n Postmoderne, pastoraal-narratiewe perspekief op seksueel-verwante gesinsgeheime (Afrikaans) . (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-08222005-095543/

Chicago Manual of Style (16th Edition):

author], [No. “'n Postmoderne, pastoraal-narratiewe perspekief op seksueel-verwante gesinsgeheime (Afrikaans) .” 2006. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed March 07, 2021. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-08222005-095543/.

MLA Handbook (7th Edition):

author], [No. “'n Postmoderne, pastoraal-narratiewe perspekief op seksueel-verwante gesinsgeheime (Afrikaans) .” 2006. Web. 07 Mar 2021.

Vancouver:

author] [. 'n Postmoderne, pastoraal-narratiewe perspekief op seksueel-verwante gesinsgeheime (Afrikaans) . [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2006. [cited 2021 Mar 07]. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-08222005-095543/.

Council of Science Editors:

author] [. 'n Postmoderne, pastoraal-narratiewe perspekief op seksueel-verwante gesinsgeheime (Afrikaans) . [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2006. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-08222005-095543/


University of Pretoria

3. Gouws, Johan Cornelius. 'n Postmoderne, pastoraal-narratiewe perspekief op seksueel-verwante gesinsgeheime (Afrikaans).

Degree: Practical Theology, 2006, University of Pretoria

Afrikaans: Hierdie proefskrif wil vanuit navorsing met "n postmoderne, pastoraal-narratiewe aanslag iets vertel rondom seksueel-verwante geheime. In hoofstuk 1 val die soeklig op 'n verduideliking van die weg waarlangs die navorsing aangepak is. Deur gebruik te maak van die ABDCE-skryfformule van "n fiksieskrywer, is ruimte geskep waarbinne narratief-gebaseerde navorsing gedoen kon word. Die navorsing word derhalwe langs die weg van aksieverhale (Action), agtergrondsbegrippe (Background), die verdere ontwikkeling van die navorsing (Development), die klimaks (Climax) en einde (Ending) ontwikkel. In hoofstuk 2 word enkele aksie-stories rondom geheime uitgebeeld. Die verhaal van Tim, asook verhale en gesprekke uit Internet-gesprekslyste en verhale uit die media met besondere klem op hedendaagse kletsprogramme, word hier weergegee. Hoofstuk 3 bied 'n agtergrond van bepaalde perspektiewe rondom aspekte soos "language games", paralogie, dekonstruksie, postmodernisme, sosiaal¬konstruksionisme en narratiewe terapie. Betekenisse wat ons handelinge lei en bepaalde vrae wat aan ons praktiese denke lewe gee, word hierin uitgelig. Hoofstuk 4 bied "n dik, breedvoerige beskrywing van menslike seksualiteit. Verhale en perspektiewe rondom seksualiteit, "eksternalisering", seksuele mites in die samelewing asook 'n beskrywing van seksualiteit vanuit die etiese, Bybelse, na¬Bybelse, sistemiese en postmoderne perspektiewe word gegee. Hoofstuk 5 bied "n dik, bree beskrywing van die gesin waarin aangetoon word dat die heIe gesin, die groter gesin sowel as die gemeenskap by geheimhouding betrokke kan wees. Perspektiewe uit die Ou en Nuwe Testament word toegelig en daar word teen verafgoding van die ideaIe gesin gewaarsku. Verbond, skepping, verlossing en pneumatologie word as 'n Bybelse benadering tot die gesinslewe geïdentifiseer. Eienskappe van die moderne gesin sowel as die sogenaamde "tweede familie" word bespreek. Die verhale van Koning Dawid en Isak se gesinne dui op die bevryding van die verlammende effek wat die verlede met sy foute op die huidige gesinslewe het. In hoofstuk ses word aandag gegee aan 'n perspektief op seksueel-verwante geheime. Die geheime seksuele wereld van adolessente word ondersoek en aandag word gegee aan geheime temas wat mag voorkom. Intensiewe aandag word ook gegee aan die posisie van die terapeut in gevalle waar geheimhouding in terapeutiese sessies ter sprake kom. Hoofstuk sewe bied 'n samevattende kritiese refleksie op die navorsing, enkele gevolgtrekkings word gemaak vanuit my eie ervaring rondom die bepaalde navorsing. English: This dissertation attempts to relate something on sexual-related secrets from a postmodern, pastoral-narrative perspective. In chapter one the focus is on an explanation of the manner in which the research is done. By using the ABDCE-formula of an author of fiction, a space is created in which narrative-based research could be done. The research develops through action stories, background concepts, further development, climax and the end. Action stories concerning secrets… Advisors/Committee Members: Prof J C Muller (advisor).

Subjects/Keywords: Secrecy religious aspects christianity; Family counseling; Narrative therapy; Secrecy psychological aspects; Sex religious aspects christianity; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Gouws, J. (2006). 'n Postmoderne, pastoraal-narratiewe perspekief op seksueel-verwante gesinsgeheime (Afrikaans). (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/27445

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Gouws, Johan. “'n Postmoderne, pastoraal-narratiewe perspekief op seksueel-verwante gesinsgeheime (Afrikaans).” 2006. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed March 07, 2021. http://hdl.handle.net/2263/27445.

MLA Handbook (7th Edition):

Gouws, Johan. “'n Postmoderne, pastoraal-narratiewe perspekief op seksueel-verwante gesinsgeheime (Afrikaans).” 2006. Web. 07 Mar 2021.

Vancouver:

Gouws J. 'n Postmoderne, pastoraal-narratiewe perspekief op seksueel-verwante gesinsgeheime (Afrikaans). [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2006. [cited 2021 Mar 07]. Available from: http://hdl.handle.net/2263/27445.

Council of Science Editors:

Gouws J. 'n Postmoderne, pastoraal-narratiewe perspekief op seksueel-verwante gesinsgeheime (Afrikaans). [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2006. Available from: http://hdl.handle.net/2263/27445

.