Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

Sorted by: relevance · author · university · dateNew search

You searched for subject:(Parental guiding programme). Showing records 1 – 2 of 2 total matches.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of Pretoria

1. Vivier, Yolande. ’n Ouerbegeleidingsprogram vir ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid (Afrikaans).

Degree: Social Work and Criminology, 2010, University of Pretoria

AFRIKAANS: Gesinne wat met ’n kleuter met ’n gesiggestremdheid gekonfronteer word, het meervoudige behoeftes wat ’n holistiese benadering vereis ten einde hierdie komplekse probleem effektief aan te spreek. Geen navorsing is egter nog gedoen waar daar na die Suid-Afrikaanse ouer wat ’n kleuter met ’n gesiggestremdheid het, se behoeftes gekyk is ten einde ’n gespesialiseerde, empiries gefundeerde ouerbegeleidingsprogram te ontwikkel nie. Hierdie studie het dus ten doel gehad om ’n begeleidingsprogram vir ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid te ontwikkel en die effektiwiteit daarvan te evalueer. Intervensienavorsing as toegepaste navorsing is hiervoor aangewend.<p[> ’n Tweefase-navorsingsbenadering is gebruik. Tydens fase een is van ’n kwalitatiewe benadering gebruik gemaak. Die volgende navorsingsvraag is tydens hierdie fase geformuleer: Watter behoeftes het die Suid-Afrikaanse ouer van ’n kleuter met gesiggestremdheid? : ’n Fokusgroepbespreking waar fokusgroepvrae benut is, is met 10 ouerpare deurloop ten einde die betekenis en interpretasie wat hulle aan hulle leefwêreld heg, te eksploreer. Hierdie data het, aanvullend tot die omvattende literatuurstudie wat onderneem is, inligting na vore gebring wat in die ouerbegeleidingsprogram gebruik is. Antwoorde op die navorsingsvraag kon dus gevind word. Die kwantitatiewe ontwerp wat tydens fase twee gevolg is, is die enkelstelselontwerp. Die volgende navorsingshipotese is tydens hierdie fase geformuleer: : Indien die ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid die ouerbegeleidingsprogram deurloop, sal hulle bemagtig word met kennis ten opsigte van hulle kind se spesifieke oogtoestand, die invloed daarvan op en hulle hantering van die betrokke kind, hulle huwelik en hulle gesin: . Die maatskaplikewerk-intervensieprogram wat ontwikkel is, bestaan uit ses groepwerksessies van ongeveer 60 minute elk wat met twee groepe van 10 ouers in totaal deurloop is. ’n Selfontwerpte vraelys is voor en na afloop van die program deur al 10 ouers voltooi. Hierdie meetinstrument het bostaande hipotese bevestig. Vergelykings is getref tussen die literatuur en die empiriese gegewens. Gevolgtrekkings en aanbevelings vir toekomstige navorsing is na aanleiding van die studie geformuleer. ENGLISH: Families that are confronted with a toddler with a visual impairment have multiple needs that require a holistic approach in order to address this complex problem effectively. However, no research has been done yet that looks at the needs of the South African parent with a toddler with a visual impairment in order to develop a specialized, empirically grounded parental guiding programme. This study thus aimed at developing a guiding programme for parents with a toddler with a visual impairment and evaluating its effectiveness. Interventional research as applied research was utilised for this purpose. A two-phase research approach was used. During phase one a qualitative approach was used. The following research question was formulated during this phase: What are the needs of the South African parent… Advisors/Committee Members: Dr J M C Joubert (advisor).

Subjects/Keywords: Ouerbegeleidingsprogram; Kleuter; Gesiggestremdheid; Social results; Gesinsisteem; Academic results; Early intervention; Emotional results; Family dynamics; Family system; Visual impairment; Toddler; Oogkondisies; Parental guiding programme; Akademiese gevolge; Sosiale gevolge; Emosionele gevolge; Vroeë intervensie; Gesinsdinamika; Eye diseases; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Vivier, Y. (2010). ’n Ouerbegeleidingsprogram vir ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid (Afrikaans). (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/24733

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Vivier, Yolande. “’n Ouerbegeleidingsprogram vir ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid (Afrikaans).” 2010. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed November 14, 2019. http://hdl.handle.net/2263/24733.

MLA Handbook (7th Edition):

Vivier, Yolande. “’n Ouerbegeleidingsprogram vir ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid (Afrikaans).” 2010. Web. 14 Nov 2019.

Vancouver:

Vivier Y. ’n Ouerbegeleidingsprogram vir ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid (Afrikaans). [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2010. [cited 2019 Nov 14]. Available from: http://hdl.handle.net/2263/24733.

Council of Science Editors:

Vivier Y. ’n Ouerbegeleidingsprogram vir ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid (Afrikaans). [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2010. Available from: http://hdl.handle.net/2263/24733


University of Pretoria

2. [No author]. ’n Ouerbegeleidingsprogram vir ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid (Afrikaans) .

Degree: 2010, University of Pretoria

AFRIKAANS: Gesinne wat met ’n kleuter met ’n gesiggestremdheid gekonfronteer word, het meervoudige behoeftes wat ’n holistiese benadering vereis ten einde hierdie komplekse probleem effektief aan te spreek. Geen navorsing is egter nog gedoen waar daar na die Suid-Afrikaanse ouer wat ’n kleuter met ’n gesiggestremdheid het, se behoeftes gekyk is ten einde ’n gespesialiseerde, empiries gefundeerde ouerbegeleidingsprogram te ontwikkel nie. Hierdie studie het dus ten doel gehad om ’n begeleidingsprogram vir ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid te ontwikkel en die effektiwiteit daarvan te evalueer. Intervensienavorsing as toegepaste navorsing is hiervoor aangewend.<p[> ’n Tweefase-navorsingsbenadering is gebruik. Tydens fase een is van ’n kwalitatiewe benadering gebruik gemaak. Die volgende navorsingsvraag is tydens hierdie fase geformuleer: Watter behoeftes het die Suid-Afrikaanse ouer van ’n kleuter met gesiggestremdheid? : ’n Fokusgroepbespreking waar fokusgroepvrae benut is, is met 10 ouerpare deurloop ten einde die betekenis en interpretasie wat hulle aan hulle leefwêreld heg, te eksploreer. Hierdie data het, aanvullend tot die omvattende literatuurstudie wat onderneem is, inligting na vore gebring wat in die ouerbegeleidingsprogram gebruik is. Antwoorde op die navorsingsvraag kon dus gevind word. Die kwantitatiewe ontwerp wat tydens fase twee gevolg is, is die enkelstelselontwerp. Die volgende navorsingshipotese is tydens hierdie fase geformuleer: : Indien die ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid die ouerbegeleidingsprogram deurloop, sal hulle bemagtig word met kennis ten opsigte van hulle kind se spesifieke oogtoestand, die invloed daarvan op en hulle hantering van die betrokke kind, hulle huwelik en hulle gesin: . Die maatskaplikewerk-intervensieprogram wat ontwikkel is, bestaan uit ses groepwerksessies van ongeveer 60 minute elk wat met twee groepe van 10 ouers in totaal deurloop is. ’n Selfontwerpte vraelys is voor en na afloop van die program deur al 10 ouers voltooi. Hierdie meetinstrument het bostaande hipotese bevestig. Vergelykings is getref tussen die literatuur en die empiriese gegewens. Gevolgtrekkings en aanbevelings vir toekomstige navorsing is na aanleiding van die studie geformuleer. ENGLISH: Families that are confronted with a toddler with a visual impairment have multiple needs that require a holistic approach in order to address this complex problem effectively. However, no research has been done yet that looks at the needs of the South African parent with a toddler with a visual impairment in order to develop a specialized, empirically grounded parental guiding programme. This study thus aimed at developing a guiding programme for parents with a toddler with a visual impairment and evaluating its effectiveness. Interventional research as applied research was utilised for this purpose. A two-phase research approach was used. During phase one a qualitative approach was used. The following research question was formulated during this phase: What are the needs of the South African parent… Advisors/Committee Members: Dr J M C Joubert (advisor).

Subjects/Keywords: Ouerbegeleidingsprogram; Kleuter; Gesiggestremdheid; Social results; Gesinsisteem; Academic results; Early intervention; Emotional results; Family dynamics; Family system; Visual impairment; Toddler; Oogkondisies; Parental guiding programme; Akademiese gevolge; Sosiale gevolge; Emosionele gevolge; Vroeë intervensie; Gesinsdinamika; Eye diseases; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

author], [. (2010). ’n Ouerbegeleidingsprogram vir ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid (Afrikaans) . (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05162010-002347/

Chicago Manual of Style (16th Edition):

author], [No. “’n Ouerbegeleidingsprogram vir ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid (Afrikaans) .” 2010. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed November 14, 2019. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05162010-002347/.

MLA Handbook (7th Edition):

author], [No. “’n Ouerbegeleidingsprogram vir ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid (Afrikaans) .” 2010. Web. 14 Nov 2019.

Vancouver:

author] [. ’n Ouerbegeleidingsprogram vir ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid (Afrikaans) . [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2010. [cited 2019 Nov 14]. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05162010-002347/.

Council of Science Editors:

author] [. ’n Ouerbegeleidingsprogram vir ouers van ’n kleuter met gesiggestremdheid (Afrikaans) . [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2010. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05162010-002347/

.