Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

You searched for subject:(Onderwysersopleidingsmodelle). One record found.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of Pretoria

1. Truter, Anna Magrietha. 'N Ondersoek na skoolgebaseerde onderwysersopleiding in die Zoeloelandstreek van Kwazulu-Natal.

Degree: Education Management and Policy Studies, 2013, University of Pretoria

Konvensionele onderwysersopleidingsmodelle voorsien te min toetreders tot die onderwysprofessie en daar word beweer dat baie van die onderwysers in die onderwyssisteem nie van die kwaliteit is wat verlang word nie. Voltydse skoolgebaseerde onderwysersopleiding, as alternatief vir residensiële onderwysersopleiding, kan moontlik hierdie gaping vul, maar daar is baie vrae rakende die skoolgebaseerde onderwysersopleidingsmodel ten opsigte van die kwaliteit, effektiwiteit en bestuursaspekte daarvan. Die doel van hierdie studie is om ’n ondersoek te doen na die ervaringe en belewenisse van spesifieke betrokkenes by skoolgebaseerde onderwysersopleiding in die Zoeloelandstreek van KwaZulu-Natal. Deur gebruik te maak van die narratiewe navorsingsontwerp, word data ingesamel deur middel van semigestruktureerde onderhoude en reflektiewe joernaalinskrywings. In hierdie studie word bevind dat skoolgebaseerde onderwysersopleiding as alternatief vir residensiële onderwysersopleiding nie sonder uitdagings is nie, maar dat dit moontlik ’n bydrae kan lewer om die onderwyserstekort in die Zoeloelandstreek van KwaZulu-Natal, die hoof te bied. Dit bied ook aan potensiële onderwysers in die plattelandse gebiede, wat nie residensiële onderwysersopleiding kan bekostig nie, die geleentheid om deur middel van praktiese onderwysersopleiding as onderwysers te kwalifiseer. Produktiwiteit, kennis en vaardighede van alle betrokkenes by skoolgebaseerde onderwysersopleiding word verhoog en dit bied ’n hoër opbrengs op die belegging wat die skool in sy menslike kapitaal maak. Advisors/Committee Members: Van Rooyen, J. W. (advisor).

Subjects/Keywords: Onderwysersopleidingsmodelle; Onderwysprofessie; Onderwyssisteem; Zoeloelandstreek van KwaZulu-Natal; Onderwysersopleiding; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Truter, A. M. (2013). 'N Ondersoek na skoolgebaseerde onderwysersopleiding in die Zoeloelandstreek van Kwazulu-Natal. (Masters Thesis). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/36768

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Truter, Anna Magrietha. “'N Ondersoek na skoolgebaseerde onderwysersopleiding in die Zoeloelandstreek van Kwazulu-Natal.” 2013. Masters Thesis, University of Pretoria. Accessed December 09, 2019. http://hdl.handle.net/2263/36768.

MLA Handbook (7th Edition):

Truter, Anna Magrietha. “'N Ondersoek na skoolgebaseerde onderwysersopleiding in die Zoeloelandstreek van Kwazulu-Natal.” 2013. Web. 09 Dec 2019.

Vancouver:

Truter AM. 'N Ondersoek na skoolgebaseerde onderwysersopleiding in die Zoeloelandstreek van Kwazulu-Natal. [Internet] [Masters thesis]. University of Pretoria; 2013. [cited 2019 Dec 09]. Available from: http://hdl.handle.net/2263/36768.

Council of Science Editors:

Truter AM. 'N Ondersoek na skoolgebaseerde onderwysersopleiding in die Zoeloelandstreek van Kwazulu-Natal. [Masters Thesis]. University of Pretoria; 2013. Available from: http://hdl.handle.net/2263/36768

.