Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

Sorted by: relevance · author · university · dateNew search

You searched for subject:(Kerkregtelike ontwikkeling). Showing records 1 – 2 of 2 total matches.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of Pretoria

1. Louw, Reinier Willem. Die bydrae van dr J D [Koot] Vorster tot die kerkregtelike ontwikkeling van die Ned Geref Kerk - met besondere verwysing na die kerkverband en sy aandeel in die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 (Afrikaans).

Degree: Church History and Church Polity, 2009, University of Pretoria

AFRIKAANS: As oudste kerk in Suid-Afrika is die Ned Geref Kerk in haar moeisame pad van kerkregtelike ontwikkeling andermaal gestrem toe ´n hofuitspraak tydens die Sinode van 1862 aanleiding gegee het tot die totstandkoming van afsonderlike sinodes. Hierdie ongelukkige gebeurtenis het lidmate diep teleurgestel maar terselfdertyd aangespoor om nie te rus voordat die breuk weer herstel is nie. Met die oog hierop is die Raad van Kerke gestig en sou hierdie raad op sy talle vergaderings onvermoeid ywer om die kerk weer te verenig. Intussen het ´n jong boorling van die geharde Stormberge in die Oos-Kaap, Jacobus Daniël Vorster, in 1935 predikant geword in die Ned Geref Kerk Tafelberg. Hy was lief vir die vak kerkreg en het ook daarin ´n M Div verwerf met die titel: “Kerk en Kerkregering van die Voortrekkers” terwyl sy Th D-proefskrif gehandel het oor: “Die Kerkregtelike Ontwikkeling van die Kaapse Kerk onder die Kompanjie 1652 tot 1795" As jong predikant moes Koot Vorster talle operasies ondergaan en daar is dikwels gevrees vir sy lewe, maar hy was bestem vir groter dinge want as Gereformeerde kerkregkundige sou hy algaande in statuur groei tot een van die grootste en kleurrykste kerkleiers wat die kerkverband nog opgelewer het. Hy dien vir dekades as skriba van die Ring van Kaapstad en as aktuarius van die Kaapse Kerk, maar waarvoor hy altyd onthou sal word is sy bydrae tot die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962. Na die Algemene Sinode het Vorster sy diepe insig in die Gereformeerde Kerkreg verder geopenbaar in die talle publikasies, artikels, adviese en optredes in sinodale vergaderings. Hy was meester van sy vak. Hy het telkens sy vermoë om duidelik te onderskei tussen die beginsels van die verskillende Kerkregstelsels getoon deur die Kerk en vergaderings terug te lei na die Gereformeerde kerkregtelike beginsels. So het hy ´n groot bydrae gelewer om die Ned Geref Kerk op die Gereformeerde spoor te hou of soms selfs te bring. Met sy agtergrond, sy akademiese onderlegdheid, sy deeglikheid en sterk standpuntinname rondom belangrike kerkregtelike sake was hy die regte persoon om die kerk kerkregtelik te begelei om die lang gekoesterde ideaal van kerkhereniging te bereik. In die Raad van Kerke en in Sinodes het hy die saak op ´n wyse gestel wat vertroue by afgevaardigdes en die gewone lidmate ingeboesem het. Hy het hom daarvoor beywer dat die Ordonnansie no 7 van 1843 geskrap word en dat ´n Kerkorde vir die verenigde kerk op die voetspoor van die Kerkorde van Dordrecht opgestel word. Daarom was dr Vorster dan ook die aangewese kerkregkundige om vir die Kerk, weliswaar gegrond op die Dordtse Kerkorde van 1618-1619, in 1962 ´n Gereformeerde Kerkorde voor te berei. In die finale voorbereiding van ´n Kerkorde vir die eerste Algemene Sinode is hy aangewys as voorsitter van die kommissie van Aktuarii wat die taak moes verrig. In hierdie belangrike voorbereidingswerk het hy, volgens die ander lede van die kommissie, die meeste van die werk vir eie rekening geneem. Hy is ook gevra om die voorgestelde Kerkorde by die… Advisors/Committee Members: Dr J M van der Merwe (advisor), Prof F A H van Staden (advisor).

Subjects/Keywords: 1962 general synod; Kerkregtelike ontwikkeling; Church canonical development; Algemene sinode in 1962; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Louw, R. W. (2009). Die bydrae van dr J D [Koot] Vorster tot die kerkregtelike ontwikkeling van die Ned Geref Kerk - met besondere verwysing na die kerkverband en sy aandeel in die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 (Afrikaans). (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/28183

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Louw, Reinier Willem. “Die bydrae van dr J D [Koot] Vorster tot die kerkregtelike ontwikkeling van die Ned Geref Kerk - met besondere verwysing na die kerkverband en sy aandeel in die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 (Afrikaans).” 2009. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed October 19, 2019. http://hdl.handle.net/2263/28183.

MLA Handbook (7th Edition):

Louw, Reinier Willem. “Die bydrae van dr J D [Koot] Vorster tot die kerkregtelike ontwikkeling van die Ned Geref Kerk - met besondere verwysing na die kerkverband en sy aandeel in die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 (Afrikaans).” 2009. Web. 19 Oct 2019.

Vancouver:

Louw RW. Die bydrae van dr J D [Koot] Vorster tot die kerkregtelike ontwikkeling van die Ned Geref Kerk - met besondere verwysing na die kerkverband en sy aandeel in die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 (Afrikaans). [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2009. [cited 2019 Oct 19]. Available from: http://hdl.handle.net/2263/28183.

Council of Science Editors:

Louw RW. Die bydrae van dr J D [Koot] Vorster tot die kerkregtelike ontwikkeling van die Ned Geref Kerk - met besondere verwysing na die kerkverband en sy aandeel in die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 (Afrikaans). [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2009. Available from: http://hdl.handle.net/2263/28183


University of Pretoria

2. [No author]. Die bydrae van dr J D [Koot] Vorster tot die kerkregtelike ontwikkeling van die Ned Geref Kerk - met besondere verwysing na die kerkverband en sy aandeel in die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 (Afrikaans) .

Degree: 2009, University of Pretoria

AFRIKAANS: As oudste kerk in Suid-Afrika is die Ned Geref Kerk in haar moeisame pad van kerkregtelike ontwikkeling andermaal gestrem toe ´n hofuitspraak tydens die Sinode van 1862 aanleiding gegee het tot die totstandkoming van afsonderlike sinodes. Hierdie ongelukkige gebeurtenis het lidmate diep teleurgestel maar terselfdertyd aangespoor om nie te rus voordat die breuk weer herstel is nie. Met die oog hierop is die Raad van Kerke gestig en sou hierdie raad op sy talle vergaderings onvermoeid ywer om die kerk weer te verenig. Intussen het ´n jong boorling van die geharde Stormberge in die Oos-Kaap, Jacobus Daniël Vorster, in 1935 predikant geword in die Ned Geref Kerk Tafelberg. Hy was lief vir die vak kerkreg en het ook daarin ´n M Div verwerf met die titel: “Kerk en Kerkregering van die Voortrekkers” terwyl sy Th D-proefskrif gehandel het oor: “Die Kerkregtelike Ontwikkeling van die Kaapse Kerk onder die Kompanjie 1652 tot 1795" As jong predikant moes Koot Vorster talle operasies ondergaan en daar is dikwels gevrees vir sy lewe, maar hy was bestem vir groter dinge want as Gereformeerde kerkregkundige sou hy algaande in statuur groei tot een van die grootste en kleurrykste kerkleiers wat die kerkverband nog opgelewer het. Hy dien vir dekades as skriba van die Ring van Kaapstad en as aktuarius van die Kaapse Kerk, maar waarvoor hy altyd onthou sal word is sy bydrae tot die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962. Na die Algemene Sinode het Vorster sy diepe insig in die Gereformeerde Kerkreg verder geopenbaar in die talle publikasies, artikels, adviese en optredes in sinodale vergaderings. Hy was meester van sy vak. Hy het telkens sy vermoë om duidelik te onderskei tussen die beginsels van die verskillende Kerkregstelsels getoon deur die Kerk en vergaderings terug te lei na die Gereformeerde kerkregtelike beginsels. So het hy ´n groot bydrae gelewer om die Ned Geref Kerk op die Gereformeerde spoor te hou of soms selfs te bring. Met sy agtergrond, sy akademiese onderlegdheid, sy deeglikheid en sterk standpuntinname rondom belangrike kerkregtelike sake was hy die regte persoon om die kerk kerkregtelik te begelei om die lang gekoesterde ideaal van kerkhereniging te bereik. In die Raad van Kerke en in Sinodes het hy die saak op ´n wyse gestel wat vertroue by afgevaardigdes en die gewone lidmate ingeboesem het. Hy het hom daarvoor beywer dat die Ordonnansie no 7 van 1843 geskrap word en dat ´n Kerkorde vir die verenigde kerk op die voetspoor van die Kerkorde van Dordrecht opgestel word. Daarom was dr Vorster dan ook die aangewese kerkregkundige om vir die Kerk, weliswaar gegrond op die Dordtse Kerkorde van 1618-1619, in 1962 ´n Gereformeerde Kerkorde voor te berei. In die finale voorbereiding van ´n Kerkorde vir die eerste Algemene Sinode is hy aangewys as voorsitter van die kommissie van Aktuarii wat die taak moes verrig. In hierdie belangrike voorbereidingswerk het hy, volgens die ander lede van die kommissie, die meeste van die werk vir eie rekening geneem. Hy is ook gevra om die voorgestelde Kerkorde by die… Advisors/Committee Members: Dr J M van der Merwe (advisor), Prof F A H van Staden (advisor).

Subjects/Keywords: 1962 general synod; Kerkregtelike ontwikkeling; Church canonical development; Algemene sinode in 1962; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

author], [. (2009). Die bydrae van dr J D [Koot] Vorster tot die kerkregtelike ontwikkeling van die Ned Geref Kerk - met besondere verwysing na die kerkverband en sy aandeel in die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 (Afrikaans) . (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-09252009-015827/

Chicago Manual of Style (16th Edition):

author], [No. “Die bydrae van dr J D [Koot] Vorster tot die kerkregtelike ontwikkeling van die Ned Geref Kerk - met besondere verwysing na die kerkverband en sy aandeel in die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 (Afrikaans) .” 2009. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed October 19, 2019. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-09252009-015827/.

MLA Handbook (7th Edition):

author], [No. “Die bydrae van dr J D [Koot] Vorster tot die kerkregtelike ontwikkeling van die Ned Geref Kerk - met besondere verwysing na die kerkverband en sy aandeel in die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 (Afrikaans) .” 2009. Web. 19 Oct 2019.

Vancouver:

author] [. Die bydrae van dr J D [Koot] Vorster tot die kerkregtelike ontwikkeling van die Ned Geref Kerk - met besondere verwysing na die kerkverband en sy aandeel in die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 (Afrikaans) . [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2009. [cited 2019 Oct 19]. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-09252009-015827/.

Council of Science Editors:

author] [. Die bydrae van dr J D [Koot] Vorster tot die kerkregtelike ontwikkeling van die Ned Geref Kerk - met besondere verwysing na die kerkverband en sy aandeel in die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 (Afrikaans) . [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2009. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-09252009-015827/

.