Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

You searched for subject:(Goddelike openbaringskennis). One record found.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of South Africa

1. Smith, Theo George. Ondersoek na die betekenis van goddelike openbaringskennis en werklikheidsbeelde vir die begeleiding van die mens.

Degree: 1998, University of South Africa

Hierdie navorsing belig en evalueer die ontwikkeling van die belangrikste wereldbeskouinge binne die Westerse kultuur deur op noodsaaklike interaksies tussen die filosofie, religie, wetenskap en geskiedenis te konsentreer. 'n Samehangende weergawe van die veranderende werklikheid is slegs moontlik wanneer die mens op historiese gebied goed onderle is. In die antieke wereld het Vorrne en Idees tydlose waarde gehad. Begrippe as skeppinge van die mens is as uitdrukkinge van die meer fundamentele idees of diepste werklikheid beskou. Hierdie Idees het die outentieke werklikheid en hoe die mens behoort te !ewe onverborge gemaak. 'n Fundamentele epogale verandering ('n Kopernikaanse omwenteling) in die perspektief en beeld van die modeme wereldbeskouing het met Descartes ingetree en sou by Kant 'n hoogtepunt bereik. Met die agteruitgang van die Christendom het die wetenskap meteens sy aanspraak op 'n nugtere benadering van die konkrete werklikheid versterk en as die bevryder van die mensdom na vore getree. Die mens is op radikale wyse uit die middelpunt van die Totale Werklikheid (Syn) verplaas. Hierdie verplasing is deur Darwin se relativisme versterk, soda! die wereld sonder geestelike doel en sin gelaat is. Die postmodeme intellektuele era toon 'n besondere kompleksiteit, besluiteloosheid en gebrek aan konsensus oor die wese van die werklikheid en die ongeslotenheid daarvan. Dit bied egter ongeewenaarde moontlikhede en perspektiewe sodat sake van die dag deurskou kan word en probleme opgelos kan word. Eietydse geskiedenis toon 'n universele neiging tot destruksie, maar ook 'n strewe na politieke, sosiale en fi!osofiese hemuwing. Dit wil voorkom of dit die regte tydstip is vir 'n metamorfose ('n periagoge') van fundamentele beginsels en simbole. Die Westerse denke behoort met die grondslae van sy bestaan of die Totale Werklikheid (Syn) te skakel om 'n groter eenheid te verkry en menslike ontheemding te transendeer. Die besinnende ofmetaparadigmatiese benadering kan 'n balans tussen berekende en besinnende denke bring en openheid vir 'n outentieke postmoderne denkmodel skep. Vertroue en geloof is nodig om die drumpel na die mees basiese werklikbeidstruktuur oor te steek.; This research elucidates and evaluates the development of the major worldviews of the Western culture by focusing on the crucial sphere of interaction between philosophy, religion, science and history. A coherent account of the changing conception of reality seems to be possible only to the extent to which one is historically informed. In the ancient world Forms and Ideas were timeless. Conceptual abstractions as creations of the human mind were expressions of the more fundamental ideas or deepest reality. These ideas unveiled authentic reality and how one should conduct life. A fundamental epochal shift (a Copernican revolution) in the perspective and fundamental metaphor of the entire modem worldview began with Descartes and culminated in Kant. Christianity was undermined and science suddenly stood forth as mankind's liberation appealing to common… Advisors/Committee Members: Booyse, J. J. (Johannes Jacobus), 1952- (advisor).

Subjects/Keywords: Goddelike openbaringskennis; Berekende en besinnende denke; Totale Werklikheid; Postmodern; Metaparadigmatiese benadering; Vertroue en geloof; Begeleiding; Werklikbeidsbeelde; Godlike revelation; Calculative and reflective thinking; Total Reality; Trust and faith; Reality images; Postmodern; Accompaniment; Metaparadigmatic approach

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Smith, T. G. (1998). Ondersoek na die betekenis van goddelike openbaringskennis en werklikheidsbeelde vir die begeleiding van die mens. (Doctoral Dissertation). University of South Africa. Retrieved from http://hdl.handle.net/10500/16073

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Smith, Theo George. “Ondersoek na die betekenis van goddelike openbaringskennis en werklikheidsbeelde vir die begeleiding van die mens.” 1998. Doctoral Dissertation, University of South Africa. Accessed October 18, 2019. http://hdl.handle.net/10500/16073.

MLA Handbook (7th Edition):

Smith, Theo George. “Ondersoek na die betekenis van goddelike openbaringskennis en werklikheidsbeelde vir die begeleiding van die mens.” 1998. Web. 18 Oct 2019.

Vancouver:

Smith TG. Ondersoek na die betekenis van goddelike openbaringskennis en werklikheidsbeelde vir die begeleiding van die mens. [Internet] [Doctoral dissertation]. University of South Africa; 1998. [cited 2019 Oct 18]. Available from: http://hdl.handle.net/10500/16073.

Council of Science Editors:

Smith TG. Ondersoek na die betekenis van goddelike openbaringskennis en werklikheidsbeelde vir die begeleiding van die mens. [Doctoral Dissertation]. University of South Africa; 1998. Available from: http://hdl.handle.net/10500/16073

.