Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

You searched for subject:( Persoonlike orientasievraelys). One record found.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of South Africa

1. Esterhuizen, Petrus Michael. Selfaktualiseringsbenadering tot bestuursukses binne 'n finansiële instelling .

Degree: 1996, University of South Africa

Hierdie proefskrif handel oor 'n selfaktualiseringsbenadering tot bestuursukses binne 'n finansiele instelling. Die stand punt word gehuldig dat bestuurders wat reeds hoer vlakke van selfaktualisering bereik het oor die persoonlikheidskenmerke (intrapersoonlike, interpersoonlike en werkskenmerke) beskik wat tot bestuursukses lei. Hierdie standpunt, wat gegrond is op die uitgangspunte van die humanistiese benadering, is nog nie in finansiele instellings nagevors nie. Die volgende literatuurdoelstellings is in hierdie navorsing bereik: 'n Ge"integreerde beskouing van die vernaamste humanistiese persoonlikheidsteoriee, wat dien as metateoretiese raamwerk vir hierdie navorsing, is daargestel. - Die konsep selfaktualisering is omskryf en die persoonlikheidskenmerke van die selfaktualiserende persoon is ge"identifiseer. - Die konsep bestuursukses is omskryf en die persoonlikheidskenmerke van die suksesvolle bestuurder is ge"identifiseer. - Meetbare bestuursukseskriteria asook meetinstrumente vir die meet daarvan is ge"identifiseer. 'n Psigometriese toetsbattery is saamgestel uit die Algemene Gesondheidsvraelys, Verstandelike-helderheidstoets, Sestien-persoonlikheidsfaktorvraelys, Persoonlikeorienteringsvraelys, Rottervraelys, RGN Gevallestudietegniek-enbesluitnemingsvraelys en die Biografiese vraelys. Hierdie meetinstrumente is as klassifikasieveranderlikes gebruik om die meetbare komponente van die konstruk selfaktualisering by bestuurders van 'n finansiele instelling te meet. Besuursukses, as kriteriumveranderlike, is met die prestasiebestuurevaluering- en werknemer -effektiwiteitsvraelys gemeet. Uit die statistiese analise (meervoudigeregressie-analise) blyk dit dat 15 klassifikasieveranderlikes met bestuursukses verband hou. Die meervoudige korrelasie R (aangepas vir getal gevalle en getal klassifikasieveranderlikes) is gelyk aan 0,54. Daar is dus in hierdie navorsing 'n verband gevind tussen die konsepte selfaktualisering en bestuursukses soos gemeet by bestuurders van 'n finansiele instelling. Verskeie klassifikasieveranderlikes toon 'n paraboliese verband met bestuursukses. Dit dui daarop dat 'n relatiewe aanwesigheid of sterkte van spesifieke persoonlikheidskenmerke noodsaaklik is vir bestuursukses. lndien 'n sekere optimale punt egter oorskry word, het dit 'n nadelige effek op bestuursukses. Die gevolgtrekking word gemaak dat die evalueringstegnieke en psigometriese instrumente wat in hierdie navorsing gebruik is en wat 'n verband (reglynig of parabolies) met bestuursukses getoon het, binne die finansiele instelling gebruik kan word om bestuurders met bestuurspotensiaal te identifiseer. Aanbevelings is ten opsigte van die gebruikswaarde van die konsep selfaktualisering vir die praktyk en vir verdere navorsing geformuleer.; This thesis examines the self-actualisation approach to management success within a financial institution. The premise is that managers who have already reached high levels of self-actualisation possess the personality traits (intrapersonal, interpersonal… Advisors/Committee Members: Cilliers, Frans (advisor).

Subjects/Keywords: Selfaktualisering; Bestuursukses; Persoonlikheid; Humanistiese benadering; Bestuurder; Intrapersoonlike kenmerke; Interpersoonlike kenmerke; Persoonlike-orientasievraelys; Sestien-persoonlikheidsfaktorvraelys; Rotter se lnterne-eksterne kontroleskaal; Self-actualisation; Management success; Personality; Humanistic approach; Manager; Intrapersonal traits; Interpersonal traits; Personal Orientation Questionnaire; Sixteen Personality Factor Questionnaire; Rotter's Internal-external control scale

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Esterhuizen, P. M. (1996). Selfaktualiseringsbenadering tot bestuursukses binne 'n finansiële instelling . (Doctoral Dissertation). University of South Africa. Retrieved from http://hdl.handle.net/10500/18036

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Esterhuizen, Petrus Michael. “Selfaktualiseringsbenadering tot bestuursukses binne 'n finansiële instelling .” 1996. Doctoral Dissertation, University of South Africa. Accessed September 22, 2020. http://hdl.handle.net/10500/18036.

MLA Handbook (7th Edition):

Esterhuizen, Petrus Michael. “Selfaktualiseringsbenadering tot bestuursukses binne 'n finansiële instelling .” 1996. Web. 22 Sep 2020.

Vancouver:

Esterhuizen PM. Selfaktualiseringsbenadering tot bestuursukses binne 'n finansiële instelling . [Internet] [Doctoral dissertation]. University of South Africa; 1996. [cited 2020 Sep 22]. Available from: http://hdl.handle.net/10500/18036.

Council of Science Editors:

Esterhuizen PM. Selfaktualiseringsbenadering tot bestuursukses binne 'n finansiële instelling . [Doctoral Dissertation]. University of South Africa; 1996. Available from: http://hdl.handle.net/10500/18036

.