Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

Sorted by: relevance · author · university · dateNew search

You searched for subject:( Ouer kindverhouding). Showing records 1 – 2 of 2 total matches.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of South Africa

1. Lötter, Martinus Johannes. Die invloed van skofwerk op ouer-kindverhoudinge .

Degree: 2009, University of South Africa

'n Ondersoek is onderneem om vas te stel watter invloed skofwerk op ouerkindverhoudinge het. 'n Literatuurstudie is uitgevoer om die invloed van skofwerk op mense en gesinsfunksies te bepaal. Vraelyste ten opsigte van die ouer-kindverhouding en gesinskommunikasie is geïdentifiseer en aangepas. Uit die resultate van die empiriese ondersoek is geen beduidende verskil gevind in die globale verhouding tussen ouers en kinders by gesinne waar ouers skofte werk en gesinne waar ouers nie skofte werk nie. 'n Beduidende verski1 in die kenverhouding tussen ouers en kinders bet voorgekom. Daar is bevind dat ouer adolessente 'n swakker gesags- en vertrouensverhouding met bulle ouers het as jonger adolessente in gesinne waar die ouers skofte werk. Opvoedkundige implikasies van die bevindinge is bespreek. Riglyne vir die verbetering van die ken-, vertrouens- en gesagsverhouding tussen ouers en kinders is aan ouers en onderwysers gestel. Laastens is voorstelle vir verdere navorsing gemaak. An investigation was wtdertaken to detennine the intluence of shift work on parent~ child relationships. A literature study was done to detennine the influence of shift work on people and family functions. Questionnaires dealing with the parent-child relationship and family communication were identified and adapted. According to the results of the empirical investigation no significant differences were found in general parent-child relationships between families where parents work shifts and families where parents do not work shifts. A significant difference was found in the relationship of knowing between shift working parents and childnm. lt was foWld that older adolescents have a weaker relationship of authority and trust in families where parents work shifts. The educational implications of the findings are discussed. Guidelines for a better relationship of knowing, authority and trust between parent and child are given to parents and teachers. Lastly, suggestions for further research are made. Advisors/Committee Members: Bester, G (advisor).

Subjects/Keywords: Shift work; Occupational obligation; Parent-child relationship; Relationship of authority; Relationship of trust; Relationship of knowing; Person centered communication; Position centered communication; Skofwerk; Beroepsverpligtinge; Ouer-kindverhouding; Gesagsverhouding; Kenverhouding; Vertrouensverhouding; Posisiegesentreerde kommunikasie; Persoongesentreerd kommunikasie

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Lötter, M. J. (2009). Die invloed van skofwerk op ouer-kindverhoudinge . (Masters Thesis). University of South Africa. Retrieved from http://hdl.handle.net/10500/866

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Lötter, Martinus Johannes. “Die invloed van skofwerk op ouer-kindverhoudinge .” 2009. Masters Thesis, University of South Africa. Accessed February 29, 2020. http://hdl.handle.net/10500/866.

MLA Handbook (7th Edition):

Lötter, Martinus Johannes. “Die invloed van skofwerk op ouer-kindverhoudinge .” 2009. Web. 29 Feb 2020.

Vancouver:

Lötter MJ. Die invloed van skofwerk op ouer-kindverhoudinge . [Internet] [Masters thesis]. University of South Africa; 2009. [cited 2020 Feb 29]. Available from: http://hdl.handle.net/10500/866.

Council of Science Editors:

Lötter MJ. Die invloed van skofwerk op ouer-kindverhoudinge . [Masters Thesis]. University of South Africa; 2009. Available from: http://hdl.handle.net/10500/866


University of South Africa

2. Lüneburg, Liezel. Die impak van die MIV/VIGS-pandemie op sekere aspekte van die Suid-Afrikaanse kinderreg .

Degree: 2009, University of South Africa

Die MIV/vigs-pandemie in Suid-Afiika- van die ergste in die wereld- toon geen tekens van afname nie. Miljoene kinders is reeds of wees gelaat of hewig geaffekteer deur die magdom impakte daarvan op gesinne en gemeenskappe. Die epidemie het voortdurend stygende sterftesyfers tot gevolg en die hewige las van die siekte rus swaar op MIV-positiewe sowel as MIV-negatiewe individue. Verder word tradisionele ondersteuningsnetwerke oorbelaai en/of gaan hulle tot niet. Gesinne en gemeenskappe verloor hul ekonomiese, sosiale en kulturele lewensvatbaarheid. Die pandemie hou, veral onder die armes, 'n geweldige bedreiging vir die gesondheid, welstand en regte van babas, kinders en jongmense in. 'n Groot gedeelte van die impak van MIV/vigs hou verband met die feit dat sommige kinders en hul gesinne beperkte toegang tot die elemente van 'n gesonde omgewing en goeie gesondheid het. Regerings, gemeenskappe en gesinne wat deur MIV/vigs geraak word, het minder tyd, energie en finansiële hulpbronne beskikbaar om op voorkomende gesondheidsorg te fokus. Benewens die impak op gesondheidstatus, word kinders se omstandighede ook as gevolg van MIV/vigsverwante probleme bemoeilik. Dit sluit verhoogde gesinsarmoede, 'n hoer risiko van verlating en weeslating, geforseerde migrasie, onterwing, sielkundige trauma, uitsluiting en diskriminasie, en fisiese en seksuele mishandeling in. Die derde vlaag van die epidemie, welke vlaag nou betree word, word gekenmerk deur 'n ontsettende hoe sterftesyfer, 'n ontploffing in die getal sorgbehoewende en weeskinders en 'n verhoging in menslike pyn en lyding. Die reg speel 'n baie belangrike rol in die beperking van hierdie impak van die MIV/vigs-pandemie op die lewens van alle kinders. MIV/vigs-reg is in die proses van evolusie of vorming en reeds bestaande teorieë kan aangewend word ten einde sekere vrae te beantwoord en probleme daaromtrent aan te spreek. Tog is daar 'n dringende behoefte aan MIV/vigs-spesifieke wetgewing en teorieë ten einde die impak van die pandemie op alle vlakke suksesvol te beheer. Verder het die Kinderreg so 'n mate van ontwikkeling bereik dat daar algemeen aanvaar word dat kinders 'n spesiale belangegroep binne die gemeenskap vorm. Die regsreëls met betrekking tot kinders verander gedurig en is ook nie geskik om volgens die tradisionele wyse, as privaat- of publiekreg, geklassifiseer te word nie. In die hieropvolgende proefskrif word die impak van MIV/vigs op sekere publiekregtelike, maar oorwegend privaatregtelike aspekte van die Suid-Afiikaanse kinderreg ondersoek, sowel as enkele metodes waarop die reg moontlik hierdie impak kan absorbeer en hanteer. Daar word ook in aparte hoofstukke na die impak van MIV/vigs op die lewens van kinders. sorgbehoewende kinders, egskeiding en die ouer-kind-verhouding verwys The HIV/aids pandemic in South Africa - one of the worst in the world - does not seem to be decreasing. Millions of children have already been either orphaned or heavily affected by the numerous impacts on families and communities associated with… Advisors/Committee Members: Kruger, J.M (advisor).

Subjects/Keywords: Medical treatment of children; Parent-child relationship; Children in need of care; Children in need of special protection; Children as victims of HIV/aids; HIV/aids law as a new field of law; Child Law; HIV/aids; HIV/aids and divorce; Best interests of the child criterion; Ways in which to limit the impact of HIV/aids on the lives od children; MIV/vigs; Kinderreg; MIV/vigs-reg as nuwe regsveld; Kinders as slagoffers van MIV/vigs; Kinders wat spesiale beskerming benodig; Sorgbehoewende kinders; Ouer-kindverhouding; Mediese behandeling van kinders; MIV/vigs en egskeiding; Beste belang van die kind-maatstaf; Beperking van impak van MIV/vigs op die lewens van kinders

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Lüneburg, L. (2009). Die impak van die MIV/VIGS-pandemie op sekere aspekte van die Suid-Afrikaanse kinderreg . (Doctoral Dissertation). University of South Africa. Retrieved from http://hdl.handle.net/10500/2419

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Lüneburg, Liezel. “Die impak van die MIV/VIGS-pandemie op sekere aspekte van die Suid-Afrikaanse kinderreg .” 2009. Doctoral Dissertation, University of South Africa. Accessed February 29, 2020. http://hdl.handle.net/10500/2419.

MLA Handbook (7th Edition):

Lüneburg, Liezel. “Die impak van die MIV/VIGS-pandemie op sekere aspekte van die Suid-Afrikaanse kinderreg .” 2009. Web. 29 Feb 2020.

Vancouver:

Lüneburg L. Die impak van die MIV/VIGS-pandemie op sekere aspekte van die Suid-Afrikaanse kinderreg . [Internet] [Doctoral dissertation]. University of South Africa; 2009. [cited 2020 Feb 29]. Available from: http://hdl.handle.net/10500/2419.

Council of Science Editors:

Lüneburg L. Die impak van die MIV/VIGS-pandemie op sekere aspekte van die Suid-Afrikaanse kinderreg . [Doctoral Dissertation]. University of South Africa; 2009. Available from: http://hdl.handle.net/10500/2419

.