Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

Sorted by: relevance · author · university · dateNew search

You searched for subject:( Ng sendingkerk). Showing records 1 – 2 of 2 total matches.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of Pretoria

1. De Beer, Jan Mathys. Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans).

Degree: Science of Religion and Missiology, 2009, University of Pretoria

AFRIKAANS: Die Belhar Belydenis was sedert sy ontstaan in 1982 ‘n omstrede dokument in die NG Kerkfamilie. Ná die Kerkbode-debat in 1998, is Belhar al hoe meer gesien as ‘n struikelblok in die weg van eenwording. Denke oor die Belydenis het gepolariseer tussen diegene wat dit aanvaar as konfessie teenoor diegene wat dit nie aanvaar nie. Besware wat teen die Belydenis ingebring is, het te make met sy ontstaansgeskiedenis, sy status as konfessie en inhoudelike besware. Die negatiewe persepsies oor die Belhar Belydenis is diep gewortel. In hierdie studie word ‘n derde posisie voorgestel, naamlik dat die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk genoeg rede is om die inhoud van die belydenis te ontgin, ongeag of die belydenis as konfessie aanvaar word of nie. Deur ‘n bestudering van die sendingbenadering en –beleid in die NG Kerk as historiese aanloop tot die Belhar Belydenis, word die belang van inheemswording in terme van die missie van die kerk uitgelig. Die NG Kerk het ‘n sendingbeleid rondom die negentiende-eeuse Europese teologie van inheemswording ontwikkel wat bygedra het tot die ontstaan van afsonderlike kleur-bepaalde kerke. Hierdie beleid van inheemswording het bygedra tot ‘n versmelting van kerk en volk by die Afrikaner, met ‘n verdere gevolg van toenemende isolasie, ‘n geloofwaardigheidskrisis en ‘n missionêre gevangenskap. Dit vorm die missionêre agtergrond van die Belhar Belydenis. Ongelukkig het die NG Kerk die belydenis baie negatief ontvang – saam met ‘n aanklag van kettery en afgodery. Selfs te midde van hierdie negatiewe persepsie van die Belhar Belydenis, het die belydenis nogtans ‘n vormende en bevrydende invloed uitgeoefen op die sending van die kerk tot op hede, weereens: missionêre waarde. Die leemte in die inheemswording van die NG Kerk is dat dit tot volks-inheemswording beperk was. ‘n Nasionale inheemswording-benadering word uitgewys as ‘n meer relevante uitdrukking van die missie van die kerk in Suid-Afrika, met ‘n Suid-Afrikaanse Gereformeerde kerk as oogmerk. In terme hiervan is die Belhar Belydenis ‘n instrument tot inheemswording vir die hele NG Kerk-familie. Belhar is nie die struikelblok in die weg van eenwording nie. In die herenigingsgesprekke het ‘n inwendige teenstrydigheid ontstaan, en dít is die werklike struikelblok. Verskillende benaderings tot belydenisse bring verskillende beoordelings van Belhar mee. Karl Barth se teologie van Gereformeerde belydenisse dui op ‘n derde weg uit die hereniging-dilemma. Die aanvaarding van ‘n belydenis in die Gereformeerde benadering geskied altyd in vryheid, want Gereformeerdes staan onder gesag van die Skrif en Christus alleen. Die gesag wat die Kerk aan ‘n belydenis toeken word nie ontken nie, maar eerder ontgin. Die studie sluit af met riglyne vir die ontginning van die missionêre waarde van die Belhar Belydenis, gegrond op 14 onderhoude met teoloë uit die NG Kerk en VGKSA. Die onderhoude word weergegee as stimulasie tot gesprek tussen die lede van die NG Kerk-familie, veral tussen die NG Kerk en die VGKSA. Die studie eindig… Advisors/Committee Members: Dr A S van Niekerk (advisor).

Subjects/Keywords: Ng kerk; Vgksa; Inheemswording; Kontekstualisering; Missioner; Missie; Nederduitse gereformeerde kerk; Verenigende gereformeerde kerk in suid-afrika; Karl barth; Lesslie newbigin; Mission; Belhar belydenis; Sending; Herenigingsgesprek; Eenwording; Status confessionis; Indigenization; Contextualization; Ng sendingkerk; Missional; Missionary; Church unity; Reformed; Dutch reformed church family; Belhar confession; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

De Beer, J. M. (2009). Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans). (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/23679

Chicago Manual of Style (16th Edition):

De Beer, Jan Mathys. “Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans).” 2009. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed January 19, 2020. http://hdl.handle.net/2263/23679.

MLA Handbook (7th Edition):

De Beer, Jan Mathys. “Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans).” 2009. Web. 19 Jan 2020.

Vancouver:

De Beer JM. Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans). [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2009. [cited 2020 Jan 19]. Available from: http://hdl.handle.net/2263/23679.

Council of Science Editors:

De Beer JM. Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans). [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2009. Available from: http://hdl.handle.net/2263/23679


University of Pretoria

2. [No author]. Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans) .

Degree: 2009, University of Pretoria

AFRIKAANS: Die Belhar Belydenis was sedert sy ontstaan in 1982 ‘n omstrede dokument in die NG Kerkfamilie. Ná die Kerkbode-debat in 1998, is Belhar al hoe meer gesien as ‘n struikelblok in die weg van eenwording. Denke oor die Belydenis het gepolariseer tussen diegene wat dit aanvaar as konfessie teenoor diegene wat dit nie aanvaar nie. Besware wat teen die Belydenis ingebring is, het te make met sy ontstaansgeskiedenis, sy status as konfessie en inhoudelike besware. Die negatiewe persepsies oor die Belhar Belydenis is diep gewortel. In hierdie studie word ‘n derde posisie voorgestel, naamlik dat die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk genoeg rede is om die inhoud van die belydenis te ontgin, ongeag of die belydenis as konfessie aanvaar word of nie. Deur ‘n bestudering van die sendingbenadering en –beleid in die NG Kerk as historiese aanloop tot die Belhar Belydenis, word die belang van inheemswording in terme van die missie van die kerk uitgelig. Die NG Kerk het ‘n sendingbeleid rondom die negentiende-eeuse Europese teologie van inheemswording ontwikkel wat bygedra het tot die ontstaan van afsonderlike kleur-bepaalde kerke. Hierdie beleid van inheemswording het bygedra tot ‘n versmelting van kerk en volk by die Afrikaner, met ‘n verdere gevolg van toenemende isolasie, ‘n geloofwaardigheidskrisis en ‘n missionêre gevangenskap. Dit vorm die missionêre agtergrond van die Belhar Belydenis. Ongelukkig het die NG Kerk die belydenis baie negatief ontvang – saam met ‘n aanklag van kettery en afgodery. Selfs te midde van hierdie negatiewe persepsie van die Belhar Belydenis, het die belydenis nogtans ‘n vormende en bevrydende invloed uitgeoefen op die sending van die kerk tot op hede, weereens: missionêre waarde. Die leemte in die inheemswording van die NG Kerk is dat dit tot volks-inheemswording beperk was. ‘n Nasionale inheemswording-benadering word uitgewys as ‘n meer relevante uitdrukking van die missie van die kerk in Suid-Afrika, met ‘n Suid-Afrikaanse Gereformeerde kerk as oogmerk. In terme hiervan is die Belhar Belydenis ‘n instrument tot inheemswording vir die hele NG Kerk-familie. Belhar is nie die struikelblok in die weg van eenwording nie. In die herenigingsgesprekke het ‘n inwendige teenstrydigheid ontstaan, en dít is die werklike struikelblok. Verskillende benaderings tot belydenisse bring verskillende beoordelings van Belhar mee. Karl Barth se teologie van Gereformeerde belydenisse dui op ‘n derde weg uit die hereniging-dilemma. Die aanvaarding van ‘n belydenis in die Gereformeerde benadering geskied altyd in vryheid, want Gereformeerdes staan onder gesag van die Skrif en Christus alleen. Die gesag wat die Kerk aan ‘n belydenis toeken word nie ontken nie, maar eerder ontgin. Die studie sluit af met riglyne vir die ontginning van die missionêre waarde van die Belhar Belydenis, gegrond op 14 onderhoude met teoloë uit die NG Kerk en VGKSA. Die onderhoude word weergegee as stimulasie tot gesprek tussen die lede van die NG Kerk-familie, veral tussen die NG Kerk en die VGKSA. Die studie eindig… Advisors/Committee Members: Dr A S van Niekerk (advisor).

Subjects/Keywords: Ng kerk; Vgksa; Inheemswording; Kontekstualisering; Missioner; Missie; Nederduitse gereformeerde kerk; Verenigende gereformeerde kerk in suid-afrika; Karl barth; Lesslie newbigin; Mission; Belhar belydenis; Sending; Herenigingsgesprek; Eenwording; Status confessionis; Indigenization; Contextualization; Ng sendingkerk; Missional; Missionary; Church unity; Reformed; Dutch reformed church family; Belhar confession; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

author], [. (2009). Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans) . (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-04012009-233502/

Chicago Manual of Style (16th Edition):

author], [No. “Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans) .” 2009. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed January 19, 2020. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-04012009-233502/.

MLA Handbook (7th Edition):

author], [No. “Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans) .” 2009. Web. 19 Jan 2020.

Vancouver:

author] [. Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans) . [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2009. [cited 2020 Jan 19]. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-04012009-233502/.

Council of Science Editors:

author] [. Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans) . [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2009. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-04012009-233502/

.