Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

Sorted by: relevance · author · university · dateNew search

You searched for subject:( Navorsingsdrama). Showing records 1 – 2 of 2 total matches.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of Pretoria

1. Binneman, Antonie Johannes. Identiteit en homoseksualiteit : die soeke na aanvaarding binne 'n Christelike geloofsgemeenskap (Afrikaans).

Degree: Practical Theology, 2011, University of Pretoria

AFRIKAANS: Die navorsing is gedoen vanuit 'n postfundamentalistiese narratiewe prakties- teologiese benadering. Die fokus van die studie was tweeledig. Die eerste was om na die stories van 'n groep meisies, wat hulself as homoseksueel gesien het en daarom gemarginaliseer is, te luister. Die tweede deel was dat deur die proses daar intervensie sou wees wat aan die meisies die kennis en die mag sou gee om hulle verhale op so 'n manier oor te vertel dat hulle die hoofrolle van hulle eie lewensdramas sal word en nie net karakters of ekstras op die verhoog van die lewe sou wees nie. Verhale van nood moet dus verruil word vir verhale van hoop. Om die verhale van die meisies beter te verstaan is daar van 'n groep interdissiplinêre helpers gebruik gemaak. Die meisies se verhale is verder ook sosiaal-konstruksionisties benader. Die meisies se verstaan van hulle konteks, die kerk, hulle vriende, homoseksualiteit, God, kerkleiers en hulle inskakeling by die kerk en hulle identiteit is ondersoek en saam met die groep gedekonstrueer. Die navorsingsverhaal is dus 'n verhaal waar daar weer opnuut gekyk is na die hantering van tieners, hulle wêreldbeeld en soeke na identiteit en aanvaarding binne 'n wêreld wat hulle nie altyd verstaan nie, en die rol van die geloofsgemeenskap in die proses. ENGLISH: The research was done from a post-foundational, narrative, and practical theological position. The focus of the study had two intentions. The first was to listen to the stories of a group of girls, who saw themselves as homosexual and because of that was marginalised. The second intention was that in the process there would be intervention in their stories. This intervention was supposed to give the girls the necessary knowledge and power to help them to tell their stories. This telling would then place the girls not as extras on the stage of their own lives but as playing the leading roles. Negative stories had thus to be exchanged for stories of hope. To get a better understanding of the stories of the girls, there was made use of an interdisciplinary team of helpers. The stories were also interpreted from a social constructionist point of view. The understanding the girls had of their context, the church, their friends, homosexuality, God, church leaders, their membership of the church and their identity was researched and deconstructed with them in a process. The research story is a story where the handling of teenagers, their world view and their search for identity and acceptance in a world that doesn’t always understand them and their involvement in the church in this process was looked at with fresh eyes. Advisors/Committee Members: Prof J C Muller (advisor).

Subjects/Keywords: Power; Epistemology; Church; Navorsingsdrama; Epistemologie; Identity; Homosexuality; Randfontein; Kennis; Mag; Sosiaal-konstruksionisties; Narratief; Postfundamentalisties; Postmodern; Homoseksualiteit; Identiteit; Research drama; Knowledge; Post-modern; Post-foundational; Narrative; Social construction; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Binneman, A. (2011). Identiteit en homoseksualiteit : die soeke na aanvaarding binne 'n Christelike geloofsgemeenskap (Afrikaans). (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/24825

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Binneman, Antonie. “Identiteit en homoseksualiteit : die soeke na aanvaarding binne 'n Christelike geloofsgemeenskap (Afrikaans).” 2011. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed October 13, 2019. http://hdl.handle.net/2263/24825.

MLA Handbook (7th Edition):

Binneman, Antonie. “Identiteit en homoseksualiteit : die soeke na aanvaarding binne 'n Christelike geloofsgemeenskap (Afrikaans).” 2011. Web. 13 Oct 2019.

Vancouver:

Binneman A. Identiteit en homoseksualiteit : die soeke na aanvaarding binne 'n Christelike geloofsgemeenskap (Afrikaans). [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2011. [cited 2019 Oct 13]. Available from: http://hdl.handle.net/2263/24825.

Council of Science Editors:

Binneman A. Identiteit en homoseksualiteit : die soeke na aanvaarding binne 'n Christelike geloofsgemeenskap (Afrikaans). [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2011. Available from: http://hdl.handle.net/2263/24825


University of Pretoria

2. [No author]. Identiteit en homoseksualiteit : die soeke na aanvaarding binne 'n Christelike geloofsgemeenskap (Afrikaans) .

Degree: 2011, University of Pretoria

AFRIKAANS: Die navorsing is gedoen vanuit 'n postfundamentalistiese narratiewe prakties- teologiese benadering. Die fokus van die studie was tweeledig. Die eerste was om na die stories van 'n groep meisies, wat hulself as homoseksueel gesien het en daarom gemarginaliseer is, te luister. Die tweede deel was dat deur die proses daar intervensie sou wees wat aan die meisies die kennis en die mag sou gee om hulle verhale op so 'n manier oor te vertel dat hulle die hoofrolle van hulle eie lewensdramas sal word en nie net karakters of ekstras op die verhoog van die lewe sou wees nie. Verhale van nood moet dus verruil word vir verhale van hoop. Om die verhale van die meisies beter te verstaan is daar van 'n groep interdissiplinêre helpers gebruik gemaak. Die meisies se verhale is verder ook sosiaal-konstruksionisties benader. Die meisies se verstaan van hulle konteks, die kerk, hulle vriende, homoseksualiteit, God, kerkleiers en hulle inskakeling by die kerk en hulle identiteit is ondersoek en saam met die groep gedekonstrueer. Die navorsingsverhaal is dus 'n verhaal waar daar weer opnuut gekyk is na die hantering van tieners, hulle wêreldbeeld en soeke na identiteit en aanvaarding binne 'n wêreld wat hulle nie altyd verstaan nie, en die rol van die geloofsgemeenskap in die proses. ENGLISH: The research was done from a post-foundational, narrative, and practical theological position. The focus of the study had two intentions. The first was to listen to the stories of a group of girls, who saw themselves as homosexual and because of that was marginalised. The second intention was that in the process there would be intervention in their stories. This intervention was supposed to give the girls the necessary knowledge and power to help them to tell their stories. This telling would then place the girls not as extras on the stage of their own lives but as playing the leading roles. Negative stories had thus to be exchanged for stories of hope. To get a better understanding of the stories of the girls, there was made use of an interdisciplinary team of helpers. The stories were also interpreted from a social constructionist point of view. The understanding the girls had of their context, the church, their friends, homosexuality, God, church leaders, their membership of the church and their identity was researched and deconstructed with them in a process. The research story is a story where the handling of teenagers, their world view and their search for identity and acceptance in a world that doesn’t always understand them and their involvement in the church in this process was looked at with fresh eyes. Advisors/Committee Members: Prof J C Muller (advisor).

Subjects/Keywords: Power; Epistemology; Church; Navorsingsdrama; Epistemologie; Identity; Homosexuality; Randfontein; Kennis; Mag; Sosiaal-konstruksionisties; Narratief; Postfundamentalisties; Postmodern; Homoseksualiteit; Identiteit; Research drama; Knowledge; Post-modern; Post-foundational; Narrative; Social construction; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

author], [. (2011). Identiteit en homoseksualiteit : die soeke na aanvaarding binne 'n Christelike geloofsgemeenskap (Afrikaans) . (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05192011-115529/

Chicago Manual of Style (16th Edition):

author], [No. “Identiteit en homoseksualiteit : die soeke na aanvaarding binne 'n Christelike geloofsgemeenskap (Afrikaans) .” 2011. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed October 13, 2019. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05192011-115529/.

MLA Handbook (7th Edition):

author], [No. “Identiteit en homoseksualiteit : die soeke na aanvaarding binne 'n Christelike geloofsgemeenskap (Afrikaans) .” 2011. Web. 13 Oct 2019.

Vancouver:

author] [. Identiteit en homoseksualiteit : die soeke na aanvaarding binne 'n Christelike geloofsgemeenskap (Afrikaans) . [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2011. [cited 2019 Oct 13]. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05192011-115529/.

Council of Science Editors:

author] [. Identiteit en homoseksualiteit : die soeke na aanvaarding binne 'n Christelike geloofsgemeenskap (Afrikaans) . [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2011. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05192011-115529/

.