Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

Sorted by: relevance · author · university · dateNew search

You searched for subject:( Gestaltterapeutiese verhouding). Showing records 1 – 2 of 2 total matches.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of South Africa

1. Van Heerden, S. J. 'n Gestaltbegeleidingsprogram ten einde smartiewerk as projeksietegniek in lewensvaardighede met die kind te benut .

Degree: 2009, University of South Africa

This study focus on a Gestalt guidance programme in order to utilize smartiewerk as projection technique in life skills with children The strategy used in the research was case studies. An in depth literature review guided the study‟s theoretical background. A specific focus on the gestalt therapeutic process and gestalt play therapy as such was given to the study. Further literature reviews on the child and life skills was done. In the completion of this study the researcher made use of case studies. The sample existed of non-probability sampling with criteria for inclusion focusing on the child with emotional distress and some form of loss without coping skills as such. The researcher conducted between seven and eight sessions with the three children. In all three case studies it was evident that smartiewerk as projective technique had value in dealing with life skills.; Hierdie studie is onderneem om „n Gestalt begeleidingsprogram te ontwikkel waarbinne smartiewerk™ as projeksietegniek in lewensvaardighede met kinders benut kan word. Die strategie wat vir die navorsing gevolg is, het gevallestudies behels. Daar is ook „n literatuurstudie onderneem wat spesifiek op die Gestalt-terapeutiese benadering en Gestaltspelterapie gefokus het. Verdere literatuurstudie oor die kind en lewensvaardighede is onderneem. In die uitvoering van hierdie studie is daar drie gevallestudies beskryf en die steekproef het berus op „n nie-waarskynlikheid-doelgerigte steekproeftrekking. Die kriteria vir insluiting tot die studie was kind er swat emosionele nood in die vorm van verlies ervaar en gevolglik nie effektief hul eie balans kon herstel nie. Daar is tussen sewe en agt sessie met hierdie kind ers terapeuties gewerk. In al drie gevalle het dit na vore gekom dat smartiewerk™ as projeksietegniek benuttingswaarde het ten einde lewensvaardighede vir die hantering van disekwilibrium by die kind te herstel. Advisors/Committee Members: Bloem, C. H. M (advisor).

Subjects/Keywords: Projective techniques; Emotional need; Case studies; Qualitative research; Gestalttherapeutic approach; Gestalt play therapy; Smartiewerk; Life skills; Projeksietegnieke; Gestaltspelterapie; Gestaltterapeutiese benadering; Gestaltterapeutiese proses; Emosionele nood; Gevallestudies; Lewensvaardighede; Kwalitatiewe navorsing; Gestaltterapeutiese verhouding

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Van Heerden, S. J. (2009). 'n Gestaltbegeleidingsprogram ten einde smartiewerk as projeksietegniek in lewensvaardighede met die kind te benut . (Masters Thesis). University of South Africa. Retrieved from http://hdl.handle.net/10500/4243

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Van Heerden, S J. “'n Gestaltbegeleidingsprogram ten einde smartiewerk as projeksietegniek in lewensvaardighede met die kind te benut .” 2009. Masters Thesis, University of South Africa. Accessed October 16, 2019. http://hdl.handle.net/10500/4243.

MLA Handbook (7th Edition):

Van Heerden, S J. “'n Gestaltbegeleidingsprogram ten einde smartiewerk as projeksietegniek in lewensvaardighede met die kind te benut .” 2009. Web. 16 Oct 2019.

Vancouver:

Van Heerden SJ. 'n Gestaltbegeleidingsprogram ten einde smartiewerk as projeksietegniek in lewensvaardighede met die kind te benut . [Internet] [Masters thesis]. University of South Africa; 2009. [cited 2019 Oct 16]. Available from: http://hdl.handle.net/10500/4243.

Council of Science Editors:

Van Heerden SJ. 'n Gestaltbegeleidingsprogram ten einde smartiewerk as projeksietegniek in lewensvaardighede met die kind te benut . [Masters Thesis]. University of South Africa; 2009. Available from: http://hdl.handle.net/10500/4243


University of South Africa

2. Van Dalen, Nanette. Benutting van gestaltspelterapie met adolessente wat gedragsprobleme openbaar .

Degree: 2009, University of South Africa

Die doel van hierdie studie was om deur die benutting van Gestaltspelterapie, adolessente wat gedragsprobleme openbaar, bewus te maak van hulself, ten einde hul toe te rus om hul lewenssituasie meer toereikend te hanteer. Daar is veral gefokus op die aspekte van die Gestaltterapeutiese proses wat die bewustheidsvlakke van die adolessente verhoog het. Ten einde hierdie doel te bereik is die navorsing kwalitatief benader, spesifiek deur ‘n deeglike literatuurstudie en die beskrywing van individuele en groepsgevallestudies. Die informasie is ontleed deur die data-spiraal analise. Vanuit die informasie wat verkry is, deur die integrasie van die literatuur en die empiriese ondersoek, kon die benutting van Gestaltspelterapie met adolessente wat gedragsprobleme openbaar, verken en in diepte beskryf word.; The main purpose of this study was to utilize Gestalt Play therapy with adolescents that display behavior problems, to make them aware of themselves, in order to equip them to handle their life situation more effectively. The focus were specifically on that aspects of the Gestalt therapeutic approach that increase the levels of awareness. In order to achieve this goal the research was approached qualitatively, specifically through a thorough literature study and the describing of individual and group case studies. The information was processed and analised by using the data-spiral analysis. From this information it was possible to explore and describe the utilization value of Gestalt Play therapy with adolescents that display behavior problems. Advisors/Committee Members: Van Wyk, C (advisor).

Subjects/Keywords: Adolessensie; Gestaltterapeutiese proses; Gestaltspelterapeutiese verhouding; Gestaltspelterapeutiese benadering; Gedragsprobleme; Bewustheid; Gestalt play therapy approach; Gestalt play therapy; Gestalt therapeutic process; Gestalt play therapeutic relationship; Adolescence; Awareness; Behavior problems; Environment, context or field; Gestaltspelterapie; Omgewing, konteks of veld

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Van Dalen, N. (2009). Benutting van gestaltspelterapie met adolessente wat gedragsprobleme openbaar . (Masters Thesis). University of South Africa. Retrieved from http://hdl.handle.net/10500/2612

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Van Dalen, Nanette. “Benutting van gestaltspelterapie met adolessente wat gedragsprobleme openbaar .” 2009. Masters Thesis, University of South Africa. Accessed October 16, 2019. http://hdl.handle.net/10500/2612.

MLA Handbook (7th Edition):

Van Dalen, Nanette. “Benutting van gestaltspelterapie met adolessente wat gedragsprobleme openbaar .” 2009. Web. 16 Oct 2019.

Vancouver:

Van Dalen N. Benutting van gestaltspelterapie met adolessente wat gedragsprobleme openbaar . [Internet] [Masters thesis]. University of South Africa; 2009. [cited 2019 Oct 16]. Available from: http://hdl.handle.net/10500/2612.

Council of Science Editors:

Van Dalen N. Benutting van gestaltspelterapie met adolessente wat gedragsprobleme openbaar . [Masters Thesis]. University of South Africa; 2009. Available from: http://hdl.handle.net/10500/2612

.