Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

Sorted by: relevance · author · university · dateNew search

You searched for subject:( Cottesloe beraad). Showing records 1 – 2 of 2 total matches.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of Pretoria

1. Van der Merwe, J.M. (Johan Matthys). ”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans).

Degree: Church History and Church Policy, 2013, University of Pretoria

Die geskiedenis van die Ned. Geref. Kerk (NGK) draai sedert 1960 om twee belangrike hoofmomente - die publikasie van twee beleid-stukke: Ras, Volk en Nasie (RVN) 1974 en Kerk en Samelewing (KES) 1986. Na afloop van die historiese Cottesloe-beraad in 1960 is die NGK met kritieke vrae rondom die rassekwessie gekonfronteer. Vir 14 jaar het die kerk via verskillende sinodes met hierdie vraagstuk geworstel voordat 'n antwoord in 1974 gereed was: Ras, Volk en Nasie en Volkereverhoudinge in die lig van die Skrif. Binne sowel as buite Suid-Afrika het die kerk hom egter vasgeloop teen geweldige kritiek op hierdie standpunt. Dit was teen 1979 duidelik dat die kerk hom in 'n doodloopstraat bevind het. Dit was egter nie alleen die kritiek op sy beleid wat die kerk weer laat dink het nie. Vanaf 1980 tot 1982 het vier belangrike gebeurtnisse plaasgevind wat soos impulse op die kerk ingewerk het. Dit was die Hervormingsdaggetuienis, die Ope Brief, die Vergadering van die Wêreldbond van Gereformeerde Kerke in Ottawa en die aanvaarding van 'n Belhar-belydenis deur die Ned. Geref. Sendingkerk. Hierdie gebeure het met woord en daad gehelp dat die kerk in 1982 ‘n historiese besluit kon neem, naamlik om RVN te hersien. Na vier jaar van hernude Skrifstudie en diskussie het 'n konsepverslag in 1986 voor die Algemene Sinode gedien, waar dit aanvaar is onder die titel: Kerk en Samelewing - 'n Getuienis van die Ned. Geref. Kerk. Oop kerkdeure, oop lidmaatskap, en die veroordeling van apartheid as sonde het duidelik getoon dat die kerk 'n totaal nuwe koers ingeslaan het - met tragiese gevolge! Die beroering wat binne die kerk losgebars het, het binne maande in omvang gegroei, en op 27 Junie 1987 het 'n groep lidmate van die kerk weggebreek om die Afrikaanse Protestantse Kerk te stig. Hierdie gebeure en die stigting van die Ned. Geref. Bond het die NGK by die eerste kruispad op sy nuut ingeslane weg gebring! Advisors/Committee Members: Van der Watt, P.B. (Philip Blignaut) (advisor).

Subjects/Keywords: Nederduitse gereformeerde kerk; Belhar-belydenis; Cottesloe-beraad; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Van der Merwe, J. M. (. (2013). ”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans). (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/29877

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Van der Merwe, J M (Johan. “”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans).” 2013. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed January 25, 2020. http://hdl.handle.net/2263/29877.

MLA Handbook (7th Edition):

Van der Merwe, J M (Johan. “”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans).” 2013. Web. 25 Jan 2020.

Vancouver:

Van der Merwe JM(. ”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans). [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2013. [cited 2020 Jan 25]. Available from: http://hdl.handle.net/2263/29877.

Council of Science Editors:

Van der Merwe JM(. ”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans). [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2013. Available from: http://hdl.handle.net/2263/29877


University of Pretoria

2. [No author]. ”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans) .

Degree: 2013, University of Pretoria

Die geskiedenis van die Ned. Geref. Kerk (NGK) draai sedert 1960 om twee belangrike hoofmomente - die publikasie van twee beleid-stukke: Ras, Volk en Nasie (RVN) 1974 en Kerk en Samelewing (KES) 1986. Na afloop van die historiese Cottesloe-beraad in 1960 is die NGK met kritieke vrae rondom die rassekwessie gekonfronteer. Vir 14 jaar het die kerk via verskillende sinodes met hierdie vraagstuk geworstel voordat 'n antwoord in 1974 gereed was: Ras, Volk en Nasie en Volkereverhoudinge in die lig van die Skrif. Binne sowel as buite Suid-Afrika het die kerk hom egter vasgeloop teen geweldige kritiek op hierdie standpunt. Dit was teen 1979 duidelik dat die kerk hom in 'n doodloopstraat bevind het. Dit was egter nie alleen die kritiek op sy beleid wat die kerk weer laat dink het nie. Vanaf 1980 tot 1982 het vier belangrike gebeurtnisse plaasgevind wat soos impulse op die kerk ingewerk het. Dit was die Hervormingsdaggetuienis, die Ope Brief, die Vergadering van die Wêreldbond van Gereformeerde Kerke in Ottawa en die aanvaarding van 'n Belhar-belydenis deur die Ned. Geref. Sendingkerk. Hierdie gebeure het met woord en daad gehelp dat die kerk in 1982 ‘n historiese besluit kon neem, naamlik om RVN te hersien. Na vier jaar van hernude Skrifstudie en diskussie het 'n konsepverslag in 1986 voor die Algemene Sinode gedien, waar dit aanvaar is onder die titel: Kerk en Samelewing - 'n Getuienis van die Ned. Geref. Kerk. Oop kerkdeure, oop lidmaatskap, en die veroordeling van apartheid as sonde het duidelik getoon dat die kerk 'n totaal nuwe koers ingeslaan het - met tragiese gevolge! Die beroering wat binne die kerk losgebars het, het binne maande in omvang gegroei, en op 27 Junie 1987 het 'n groep lidmate van die kerk weggebreek om die Afrikaanse Protestantse Kerk te stig. Hierdie gebeure en die stigting van die Ned. Geref. Bond het die NGK by die eerste kruispad op sy nuut ingeslane weg gebring! Advisors/Committee Members: Van der Watt, P.B. (Philip Blignaut) (advisor).

Subjects/Keywords: Nederduitse gereformeerde kerk; Belhar-belydenis; Cottesloe-beraad; UCTD

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

author], [. (2013). ”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans) . (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-11272012-153142/

Chicago Manual of Style (16th Edition):

author], [No. “”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans) .” 2013. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed January 25, 2020. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-11272012-153142/.

MLA Handbook (7th Edition):

author], [No. “”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans) .” 2013. Web. 25 Jan 2020.

Vancouver:

author] [. ”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans) . [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2013. [cited 2020 Jan 25]. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-11272012-153142/.

Council of Science Editors:

author] [. ”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans) . [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2013. Available from: http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-11272012-153142/

.