
University of South Africa
1.
Van Der Watt, Hendrik Herculas.
Die toepassing van totale kwaliteitsbestuur aan graadwaardige tersiêre onderriginstellings
.
Degree: 1997, University of South Africa
URL: http://hdl.handle.net/10500/16288
Die noodsaaklikheip om produktiwiteit en kwaliteit in hoer onderwys te verbeter, het
aanleiding gegee tot die relatief nuwe totale kwaliteitbestuur (TQM)-beweging by
tersiere onderriginstellings soos universiteite en technikons.
Die integrering van die totale kwaliteitverwante konsepte van strategiese TOM
-intensie, eksterne omgewingsfaktore, bestuur se reaksie, kwaliteitstelseleffektiwiteit
en deurlopende verbetering in 'n model, dui die gekombineerde gevolge
van genoemde konsepte op die institusionele verbetering van technikons en •
universiteite aan. Die belangrikste veranderlikes (binne bogenoemde dimensies van
die model) wat vir institusionele verbetering by onderskeidelik universiteite en
technikons verantwoordelik is, toon ooreenstemming - universiteite en technikons
verskil egter ten opsigte van ander minder belangrike veranderlikes.
Die funksionering van die model is soos volg: Die bestuur (akademies en
administratief) van die tersiere onderriginstelling identifiseer en erken, onderhewig
aan aspekte soos leierskap, kennis, ervaring, en aanvaarding, sekere eksterne
omgewingsfaktore wat verband hou met die klientebehoeftes (ekstern en intern) en
institusionele verbetering. Gegewe genoemde beperkings en faktore besluit bestuur
op die (suboptimale) strategiese TQM-intensie om aan klientebehoeftes te voldoen.
Die strategiese TQM-intensie sal nou saam met bestuur se reaksie (deur die
toepassing van die TQM-beginsels en -filosofie) wat die effektiwiteit van die
kwaliteitstelsel bepaal, bepaal op watter kwaliteitvlak die instelling sal opereer. Die
kwaliteitstelsel bestaan uit die bestuur-, tegniese. en sosiale stelsel, en is weer eens
I
aan deurlopende verbetering onderhewig. (Die bestuurstelsel dien as integreerder
van die ander twee stelsels.) Die eindresultaat van die toepassing van die TQMfilosofie
en -beginsels is institusionele verbetering.
Verder kan die model en die resultate van hierdie studie deur universiteite en
technikons gebruik word by die verbetering/implementering van hulle eie, unieke
totale kwaliteitimplementeringsmodel(le) - 'n uitgebreide implementeringsmodel is vir
die rede voorgehou.
Laastens kan die (verkorte) meetinstrumente wat vir universiteite en technikons
onderskeidelik bepaal is, gebruik word om die sukses met die implementering van
TQM by 'n individuele instelling te meet.; The necessity to improve productivity and quality in higher education has resulted in
the relatively new movement of Total Qua~ity Management(TQM) at tertiary
institutions such as universities and technikons.
The integration of the total quality-related concepts of_ strategic TQM intent,
external environmental factors, reaction of management, effectiveness of the quality
system and continuous improvement in a model, can be used to indicate their
combined results on the institutional improvement of technikons and universities.
The most important variables (within the above-mentioned dimensions of the model)
responsible for institutional improvement at universities and…
Advisors/Committee Members: Van den Bergh, P. H. (Pieter Heinrich), 1940- (advisor).
Subjects/Keywords: Quality;
Total quality (TQ);
Total quality management (TQM);
Total quality implementation (TQI) in (tertiary) education;
Productivity;
Efficiency;
Effectiveness in (tertiary) education;
Kwaliteit;
Totale kwaliteit (TQ);
Totale kwaliteitsbestuur (TQM);
Totale kwaliteitimplementering (TQI) in (tersiere) Onderrig;
Produktiwiteit;
Doelmatigheid;
Effektiwiteit in (tersiere) onderrig
Record Details
Similar Records
Cite
Share »
Record Details
Similar Records
Cite
« Share





❌
APA ·
Chicago ·
MLA ·
Vancouver ·
CSE |
Export
to Zotero / EndNote / Reference
Manager
APA (6th Edition):
Van Der Watt, H. H. (1997). Die toepassing van totale kwaliteitsbestuur aan graadwaardige tersiêre onderriginstellings
. (Doctoral Dissertation). University of South Africa. Retrieved from http://hdl.handle.net/10500/16288
Chicago Manual of Style (16th Edition):
Van Der Watt, Hendrik Herculas. “Die toepassing van totale kwaliteitsbestuur aan graadwaardige tersiêre onderriginstellings
.” 1997. Doctoral Dissertation, University of South Africa. Accessed March 05, 2021.
http://hdl.handle.net/10500/16288.
MLA Handbook (7th Edition):
Van Der Watt, Hendrik Herculas. “Die toepassing van totale kwaliteitsbestuur aan graadwaardige tersiêre onderriginstellings
.” 1997. Web. 05 Mar 2021.
Vancouver:
Van Der Watt HH. Die toepassing van totale kwaliteitsbestuur aan graadwaardige tersiêre onderriginstellings
. [Internet] [Doctoral dissertation]. University of South Africa; 1997. [cited 2021 Mar 05].
Available from: http://hdl.handle.net/10500/16288.
Council of Science Editors:
Van Der Watt HH. Die toepassing van totale kwaliteitsbestuur aan graadwaardige tersiêre onderriginstellings
. [Doctoral Dissertation]. University of South Africa; 1997. Available from: http://hdl.handle.net/10500/16288