Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

You searched for +publisher:"University of South Africa" +contributor:("De la Porte, Andre Eugene"). One record found.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of South Africa

1. Barnard, Hendrik Johannes Jacobus. Die man wie se vrou 'n mastektomie gehad het : 'n pastorale beradingsmodel .

Degree: 2014, University of South Africa

‘n Praktiese teologiese probleem is in die bediening geïndentifiseer: die man wie se vrou ‘n mastektomie gehad het, word nie pastoraal ondersteun nie. Hierdie probleem is deur middel van kwalitatiewe navorsing ondersoek. Met die kennis uit die navorsing en die literatuurstudie is daaraan die navorsingsdoelstelling beantwoord. Hierdeur is die praktiese teologie op ‘n unieke wyse verryk, deur ‘n wetenskaplike bydrae om die pastorale berader beter te bekwaam. Borskanker is ‘n lewensbedreigde siekte waarop geen man voorberei is nie. Met die verlies van ‘n kosbare liggaamsdeel van die vrou en haar behoefte aan ondersteuning van haar man, begin hy om sy ware-man wees (identiteit) te bevraagteken. Die verlies het ook trauma by die man tot gevolg. As die man deur sy emosies oorweldig word en hy nie oor die vermoë beskik om dit te verwerk nie, kan hy in wanhoop verval. Die man lewe in die postmoderne era. Die uitdagings en onsekerhede van hierdie era het ‘n bydrae tot die ontwikkeling van die “Post-foundational” praktiese teologiese benadering gelewer. Daarom het die navorser besluit om hierdie benadering in die studie te volg. Hierdeur is ‘n gesprek tussen die praktiese teologie, mediese- en geesteswetenskappe vanuit ‘n transversale perspektief moontlik, om die invloed van die mastektomie op die man te bepaal. Duidelike behoeftes en vrae kom navore wat vereis dat die berader homself sal onderskei in kennis van die onderskeie pastorale benaderings en tegnieke, toepaslike mediese, Bybel- en geestes wetenskappe. Die omstandighede waarin die man hom bevind het die bevraagtekening van sy spiritualiteit tot gevolg. Sy spiritualiteit kan vir hom van groot waarde wees. Die doel van die beradingsmodel is om die man te fasiliteer om sy ware identiteit in Christus te ontdek. Deur die genade van die Here word geloofsvolwassenheid in die man ‘n waarheid. Daardeur vind transendering ten opsigte van ‘n “bevraagde identiteit” na ‘n “identiteit van betekenis en hoop” plaas. Deur die werking van die Heilige Gees word die man op die vervulling van God se heilsbeloftes vir die nood waarin verkeer verseker. Die doel van hierdie beradingsmodel vir die praktiese teologie, is ‘n geloofsvolwasse man met ‘n nuwe toekomsverhaal. Advisors/Committee Members: De la Porte, Andre Eugene (advisor).

Subjects/Keywords: Breast cancer; Mammography; Anxiety; Mastectomy; Body-image; "We-space"; Sexual relationship; Post-foundational practical theology approach; Pastoral narrative hermeneutical approach; Trauma; Mourning; Spirituality and identity

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Barnard, H. J. J. (2014). Die man wie se vrou 'n mastektomie gehad het : 'n pastorale beradingsmodel . (Doctoral Dissertation). University of South Africa. Retrieved from http://hdl.handle.net/10500/13303

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Barnard, Hendrik Johannes Jacobus. “Die man wie se vrou 'n mastektomie gehad het : 'n pastorale beradingsmodel .” 2014. Doctoral Dissertation, University of South Africa. Accessed November 19, 2019. http://hdl.handle.net/10500/13303.

MLA Handbook (7th Edition):

Barnard, Hendrik Johannes Jacobus. “Die man wie se vrou 'n mastektomie gehad het : 'n pastorale beradingsmodel .” 2014. Web. 19 Nov 2019.

Vancouver:

Barnard HJJ. Die man wie se vrou 'n mastektomie gehad het : 'n pastorale beradingsmodel . [Internet] [Doctoral dissertation]. University of South Africa; 2014. [cited 2019 Nov 19]. Available from: http://hdl.handle.net/10500/13303.

Council of Science Editors:

Barnard HJJ. Die man wie se vrou 'n mastektomie gehad het : 'n pastorale beradingsmodel . [Doctoral Dissertation]. University of South Africa; 2014. Available from: http://hdl.handle.net/10500/13303

.