Advanced search options

Advanced Search Options 🞨

Browse by author name (“Author name starts with…”).

Find ETDs with:

in
/  
in
/  
in
/  
in

Written in Published in Earliest date Latest date

Sorted by

Results per page:

You searched for +publisher:"University of South Africa" +contributor:("Botha, N. A"). One record found.

Search Limiters

Last 2 Years | English Only

No search limiters apply to these results.

▼ Search Limiters


University of South Africa

1. Maasdorp, David Isak. Interkulturele bediening in die kultureel-diverse konteks van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag.

Degree: 2002, University of South Africa

Die hoofdoel van hierdie verhandeling is om 'n studie te maak van die interkulturele bediening in die kultureel-diverse konteks van die SuidAfrikaanse Nasionale Weermag. Die benadering wat in hierdie studie gevolg word, is om die historiese pad van politieke stryd van deelnemende magte in die SANW te volg tot en met die historiese integrasie proses wat sy aanvang in 1994 geneem het. Hierdie samestelling van weermagte wat bestaan uit die SAW (Suid-Afrikaanse Weermag), MK (Umkhonto we Sizwe), APLA (Azanian's People Liberation Army), TBVC state, het elkeen respektiewelik sy eie militere- politieke ideologiese pad geloop. Om die verskille verder te aksentueer bestaan hierdie magte uit verskillende kulturele-, etniese-, en godsdienstige agtergronde. Die grootste verskil setel daarin dat hierdie magte aardsvyande van mekaar was. Die verdere verloop van hierdie verhandeling is om 'n blik te werp op hierdie diversiteit en die samehangende vraagstukke en problematiek wat voortspruit uit die integrasie van magte waarin diepgewortelde verskille setel. Teneinde samehorigheid en 'n gees van vreedsame naasbestaan te ontketen,word daar 'n indringende soeke geloods om effektief oor kultuurgrense heen te kommunikeer. Hierdie soeke om sinvol en effektief te kommunikeer geskied ook langs die weg van refleksie vanuit die Skrif. In die lig daarvan dat hierdie verhandeling vanuit die Sendingwetenskap bedryf word, word vraagstukke vanuit die Skrif benader, met antler woorde, watter leiding vind ons vanuit die Woord van God op die problematiek in die SANW. W anneer daar 'n introspeksie gehou word, oor die vraagstukke en problematiek wat voortspruit uit die proses van transformasie in die SANW, dan word daar indringend besin oor die rol wat die kapelaansdiens in die kultureel-diverse konteks van die SANW vertolk, gegee die vraagstukke en problematiek waarin die organisasie gewikkel is. Hierdie navorsing het tot die een slotsom gekom, tewete, dat die kapelaan die rol as fasiliteerder van versoening moet vertolk. Hy doen dit langs die weg van identifisering met die uitdagings waarmee lede worstel en begelei hulle pastoral om die visie van'n verenigde weermag vir die Republiek van Suid-Afrika te intemaliseer. Sy pastoraat bereik sy diepste wese wanneer koninkryksbeginsels soos vrede, geregtigheig, naaste liefde, vergewingsgesindheid en versoening in die konteks van die SANW as uitkomste verkondig word. Advisors/Committee Members: Botha, N. A (advisor).

Subjects/Keywords: Intercultural Communication; Cultural-Diversity; Worldview; Healing ministry; Racism; Discrimination; Stereotyping; Transformation; Identification; Reconciliation

Record DetailsSimilar RecordsGoogle PlusoneFacebookTwitterCiteULikeMendeleyreddit

APA · Chicago · MLA · Vancouver · CSE | Export to Zotero / EndNote / Reference Manager

APA (6th Edition):

Maasdorp, D. I. (2002). Interkulturele bediening in die kultureel-diverse konteks van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. (Doctoral Dissertation). University of South Africa. Retrieved from http://hdl.handle.net/10500/17268

Chicago Manual of Style (16th Edition):

Maasdorp, David Isak. “Interkulturele bediening in die kultureel-diverse konteks van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag.” 2002. Doctoral Dissertation, University of South Africa. Accessed July 08, 2020. http://hdl.handle.net/10500/17268.

MLA Handbook (7th Edition):

Maasdorp, David Isak. “Interkulturele bediening in die kultureel-diverse konteks van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag.” 2002. Web. 08 Jul 2020.

Vancouver:

Maasdorp DI. Interkulturele bediening in die kultureel-diverse konteks van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. [Internet] [Doctoral dissertation]. University of South Africa; 2002. [cited 2020 Jul 08]. Available from: http://hdl.handle.net/10500/17268.

Council of Science Editors:

Maasdorp DI. Interkulturele bediening in die kultureel-diverse konteks van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. [Doctoral Dissertation]. University of South Africa; 2002. Available from: http://hdl.handle.net/10500/17268

.