You searched for +publisher:"University of Pretoria" +contributor:("Burger, Willie")
.
Showing records 1 – 7 of
7 total matches.
No search limiters apply to these results.

University of Pretoria
1.
van der Walt, Dawita
Johanna.
Humor in Die
boek van toeval en toeverlaat Die benederyk en Die aanspraak van
lewende wesens deur Ingrid Winterbach.
Degree: MA, Afrikaans, 2017, University of Pretoria
URL: http://hdl.handle.net/2263/62663
► Ingrid Winterbach se romans veral die laaste romans sedert Die boek van toeval en toeverlaat word deur 'n aweregse humorsin gekenmerk. Hoewel daar dikwels na…
(more)
▼ Ingrid Winterbach se romans veral die laaste romans
sedert Die boek van toeval en toeverlaat word deur 'n aweregse
humorsin gekenmerk. Hoewel daar dikwels na komiese aspekte van haar
werk verwys word, is geen stelselmatige ondersoek van spesifiek die
komiese aspekte van haar werk tot dusver onderneem nie, terwyl dit
'n besonder opvallende kenmerk van Winterbach se werk is. Byna
almal wat oor die komiese navorsing doen, wys op die probleem wat
daarmee ontstaan aangesien 'n wetenskaplike studie juis dikwels die
komiese ondermyn. Die talle uiteenlopende pogings om die komiese in
letterkunde te teoretiseer, word deur Perks (2012) op 'n nuttige
wyse in drie groepe gedeel. Sommige teorieë fokus op
onversoenbaarheid, ander op degradasie, en 'n derde groep teorieë
is gemoeid met die ontlading wat die komiese sou bied. Hierdie
verdeling van teorieë rakende die komiese word in hierdie studie
benut om die komiese in drie Winterbach-romans te beskryf. Hoewel
dit moontlik is om talle komiese situasies in die drie romans deur
middel van onversoenbaarheidsteorieë, degradasieteorieë, en
ontladingsteorieë te beskryf (dikwels kan dieselfde situasie
trouens deur al drie teorieë beskryf word), blyk dit gou dat
Winterbach se kenmerkende humor nie genoegsaam daardeur beskryf kan
word nie. Om die effek van humor in Winterbach se romans te
ondersoek, word aangesluit by Milan Kundera se beskouing van humor
in Testaments betrayed (1993), waarin die Tsjeggiese skrywer humor
beskryf as 'n spesifieke "spesie" van die komiese wat
meerduidigheid veroorsaak. Hierdie meerduidigheid wat deur die
komiese bewerkstellig word, speel 'n sentrale rol in Winterbach se
werk.
Advisors/Committee Members: Burger, Willie (advisor).
Subjects/Keywords: UCTD; Ingrid
Winterbach;
Incongruency; Helpless
souls
Record Details
Similar Records
Cite
Share »
Record Details
Similar Records
Cite
« Share





❌
APA ·
Chicago ·
MLA ·
Vancouver ·
CSE |
Export
to Zotero / EndNote / Reference
Manager
APA (6th Edition):
van der Walt, D. (2017). Humor in Die
boek van toeval en toeverlaat Die benederyk en Die aanspraak van
lewende wesens deur Ingrid Winterbach. (Masters Thesis). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/62663
Chicago Manual of Style (16th Edition):
van der Walt, Dawita. “Humor in Die
boek van toeval en toeverlaat Die benederyk en Die aanspraak van
lewende wesens deur Ingrid Winterbach.” 2017. Masters Thesis, University of Pretoria. Accessed December 10, 2019.
http://hdl.handle.net/2263/62663.
MLA Handbook (7th Edition):
van der Walt, Dawita. “Humor in Die
boek van toeval en toeverlaat Die benederyk en Die aanspraak van
lewende wesens deur Ingrid Winterbach.” 2017. Web. 10 Dec 2019.
Vancouver:
van der Walt D. Humor in Die
boek van toeval en toeverlaat Die benederyk en Die aanspraak van
lewende wesens deur Ingrid Winterbach. [Internet] [Masters thesis]. University of Pretoria; 2017. [cited 2019 Dec 10].
Available from: http://hdl.handle.net/2263/62663.
Council of Science Editors:
van der Walt D. Humor in Die
boek van toeval en toeverlaat Die benederyk en Die aanspraak van
lewende wesens deur Ingrid Winterbach. [Masters Thesis]. University of Pretoria; 2017. Available from: http://hdl.handle.net/2263/62663

University of Pretoria
2.
Groenewald, Anneli.
Die “produksie
van teenwoordigheid” in Marlene van Niekerk se kortverhaalbundel,
Die sneeuslaper.
Degree: MA, Unit for Creative
Writing, 2015, University of Pretoria
URL: http://hdl.handle.net/2263/46199
► The role and potential relevance of the humanities, specifically of literature and literary criticism in the 21st century, has been increasingly called into question. Literary…
(more)
▼ The role and potential relevance of the
humanities, specifically of literature and literary criticism in
the 21st century, has been increasingly called into question.
Literary theorist Hans Ulrich Gumbrecht suggests that the problem
is not that fiction has become irrelevant. Rather it is the
exclusively hermeneutic way in which literature is read, that leads
to a reductionist view of literature. Gumbrecht argues that it is
possible to apply language in such a way that it could again bring
the reader closer to the world to which the reader feels
increasingly distant. He calls this concept the “production of
presence”, and identifies seven ways in which language functions to
create a “presence effect”. In this dissertation, Gumbrecht’s
concept of the "presence effect" of literature will be applied to
analyse Marlene van Niekerk’s Die sneeuslaper. The production of
presence is, however, analysed in a tension with the hermeneutic
aspect, the meaning or interpreation of literature, and literature
that engages with social and political realities – a tension which
is often present in Van Niekerk’s oeuvre. Gumbrecht’s theory of the
“presence effect” of literature, opens up the possibility to read
Die sneeuslaper as a contribution to a broader reflection on the
way in which art is experienced, and on the role and relevance of
literature, art and art criticism at the start of the 21st
centuary. Apart from Gumbrecht’s concept of the production of
presence, this study will rely on Wolfgang Iser’s reception theory
in which he indicates how literary texts can rearrange structures
from the world in order to highlights those structures in a new
way. Hence, the deficiencies or problems of those “structures”
become clear to the reader. Iser’s theory is used to indicate how
the Van Niekerk forces the reader to reconsider existing
hermeneutic perceptions on literature and literary texts. These
include perceptions that texts should necessarily have meaning,
that it should provide closure, or that it should be a socially or
politically engaged text. Van Niekerk investigates an approach that
is focused on the “aesthetic experience” of a literary text, and
how such an approach could highlight preconceived ideas about
existing and assumed structures about art and society in order to
alter the reader’s perceptions of those structures. This study
shows that Van Niekerk applies language in such a way that it leads
to a presence effect which, as Gumbrecht suggest, forces the reader
to experience a “moment of intensity”.
Advisors/Committee Members: Burger, Willie (advisor).
Subjects/Keywords: UCTD; Marlene van
Niekerk; Die
sneeuslaper; Production of
presence; Gumbrecht
Record Details
Similar Records
Cite
Share »
Record Details
Similar Records
Cite
« Share





❌
APA ·
Chicago ·
MLA ·
Vancouver ·
CSE |
Export
to Zotero / EndNote / Reference
Manager
APA (6th Edition):
Groenewald, A. (2015). Die “produksie
van teenwoordigheid” in Marlene van Niekerk se kortverhaalbundel,
Die sneeuslaper. (Masters Thesis). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/46199
Chicago Manual of Style (16th Edition):
Groenewald, Anneli. “Die “produksie
van teenwoordigheid” in Marlene van Niekerk se kortverhaalbundel,
Die sneeuslaper.” 2015. Masters Thesis, University of Pretoria. Accessed December 10, 2019.
http://hdl.handle.net/2263/46199.
MLA Handbook (7th Edition):
Groenewald, Anneli. “Die “produksie
van teenwoordigheid” in Marlene van Niekerk se kortverhaalbundel,
Die sneeuslaper.” 2015. Web. 10 Dec 2019.
Vancouver:
Groenewald A. Die “produksie
van teenwoordigheid” in Marlene van Niekerk se kortverhaalbundel,
Die sneeuslaper. [Internet] [Masters thesis]. University of Pretoria; 2015. [cited 2019 Dec 10].
Available from: http://hdl.handle.net/2263/46199.
Council of Science Editors:
Groenewald A. Die “produksie
van teenwoordigheid” in Marlene van Niekerk se kortverhaalbundel,
Die sneeuslaper. [Masters Thesis]. University of Pretoria; 2015. Available from: http://hdl.handle.net/2263/46199

University of Pretoria
3.
Grobler, Marel.
Breyten
Breytenbach's "Middle World" : the "Middle World as diaspora,
identity, and consciousness".
Degree: MA, Afrikaans, 2016, University of Pretoria
URL: http://hdl.handle.net/2263/51391
► Opsomming: Die konsep “Middelwêreld” in Breytenbach se werk is ‘n metafoor vir die interkulturele ruimte in ‘n toenemend globaliserende wêreld. Hierdie ruimte beweeg wyer as…
(more)
▼ Opsomming: Die konsep “Middelwêreld” in
Breytenbach se werk is ‘n metafoor vir die interkulturele ruimte in
‘n toenemend globaliserende wêreld. Hierdie ruimte beweeg wyer as
die blote geografiese gesitueerdheid daarvan, en omvat uiteindelik
ook die vorming van identiteit. Hierdie konsep neem vorm aan binne
die konteks van literêre teorie en het implikasies vir die
interpretasie van kunsskeppings.
Die oneindig komplekse konsep
van die “Middelwêreld” sal ontgin word deur sommige teoretiese
insigte vanuit die poststrukturalistiese benadering te gebruik,
sowel as sommige postkoloniale idees, en deur die proses van
bewussynsvorming te ondersoek - met die verbandhoudende metaforiese
en sensoriese snellers as vertrekpunt. Die hoofteoretikus teen wie
Breytenbach se “Middelwêreld” ingespeel gaan word is Homi Bhabha,
en wel deur die gebruikmaking van sy verwysinge na die plek waar
kultuur gesitueer is in ‘n toenemende globaliserende wêreld. Hy
ondersoek hierdie situasie deur na mimiek, hibriditeit,
‘unhomeliness’ (die verdwyning van ‘n tuiste), en geskiedenis
teenoor historisiteit te kyk; én na die gaping in tydsverloop
tussen die vorming van tekens en die identifikasie van hulle
verwante simbole binne die spasie van onderhandeling tussen die
self en die Ander. Diasporastudies gedoen deur Bhabha, Cohen,
Boehmer, Appadurai, Parry, en Said sal gekontrasteer en ondersoek
word ten einde die mate waartoe die “Middelwêreld” tot die
bestaande diskoers bydra te bepaal. In ‘n poging om die relevansie
van die poststrukturele oogpunt te bepaal, sal die werk wat reeds
deur verskeie kritici gedoen is in ag geneem word: Louise Viljoen,
Dimitriu, Anker, Hein Viljoen, Sienaert, Ampie Coetzee,
Burger – om
maar ‘n paar te noem. Breytenbach se werk sal ook vanuit die
raamwerk van sekere stellings deur Foucault, Derrida, Deleuze,
Kristeva, en andere beskou word.
Met die ondersoek van die
genealogie van die “Middelwêreld”, sal die konsep van
“Niemandsland” met die verbandhoudende aspekte (ballingskap,
gevangenisskap, die filosofiese en politiese implikasies) ontgin
word, met die doelwit om die aard van “Middelwêreld” – wat nie ‘n
spesifieke plek of ruimte of nasionaliteit aandui nie - te bepaal.
“Middelwêreld” as ‘n sosio-ekonomiese en politieke alternatief vir
globalisering word bespreek, sowel as die relevansie van
“Middelwêreld” as ‘n teoretiese vertrekpunt waarvandaan Breytenbach
se werk geinterpreter kan word. Siende dat Breytenbach se werk nie
vanaf ‘n enkele uitkykpunt beskou kan word nie, mag die
“Middelwêreld” en die vloeibaarheid van identiteit, ruimte, en tyd
nuttig wees in hierdie verband. Uiteindelik sal “Middelwêreld” ook
gebruik word as ‘n metafoor vir bewussynsvorming en dus dien as ‘n
riglyn by die ‘lees’ van (subversiewe) kunsvorme.
Advisors/Committee Members: Burger, Willie (advisor).
Subjects/Keywords: Literature; UCTD
Record Details
Similar Records
Cite
Share »
Record Details
Similar Records
Cite
« Share





❌
APA ·
Chicago ·
MLA ·
Vancouver ·
CSE |
Export
to Zotero / EndNote / Reference
Manager
APA (6th Edition):
Grobler, M. (2016). Breyten
Breytenbach's "Middle World" : the "Middle World as diaspora,
identity, and consciousness". (Masters Thesis). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/51391
Chicago Manual of Style (16th Edition):
Grobler, Marel. “Breyten
Breytenbach's "Middle World" : the "Middle World as diaspora,
identity, and consciousness".” 2016. Masters Thesis, University of Pretoria. Accessed December 10, 2019.
http://hdl.handle.net/2263/51391.
MLA Handbook (7th Edition):
Grobler, Marel. “Breyten
Breytenbach's "Middle World" : the "Middle World as diaspora,
identity, and consciousness".” 2016. Web. 10 Dec 2019.
Vancouver:
Grobler M. Breyten
Breytenbach's "Middle World" : the "Middle World as diaspora,
identity, and consciousness". [Internet] [Masters thesis]. University of Pretoria; 2016. [cited 2019 Dec 10].
Available from: http://hdl.handle.net/2263/51391.
Council of Science Editors:
Grobler M. Breyten
Breytenbach's "Middle World" : the "Middle World as diaspora,
identity, and consciousness". [Masters Thesis]. University of Pretoria; 2016. Available from: http://hdl.handle.net/2263/51391

University of Pretoria
4.
Van Heerden, Neil.
Misdaadfiksie en die
literêre kanon in Afrikaans : ‘n Ondersoek na aanleiding van die
romans van Deon Meyer.
Degree: PhD, Afrikaans, 2018, University of Pretoria
URL: http://hdl.handle.net/2263/65615
► In the wake of a recent boom in South African crime fiction, and recurrent claims that postapartheid crime novels dismantle the old boundaries between so-called…
(more)
▼ In the wake of a recent boom in South African
crime fiction, and recurrent claims that postapartheid crime novels
dismantle the old boundaries between so-called “highbrow” and
“lowbrow” literature, this thesis investigates the problematic
relationship between crime fiction and the literary canon in
Afrikaans. It does so by paying specific attention to the novels of
Deon Meyer, a popular and widely translated contemporary Afrikaans
crime fiction writer, and the canonisation processes affecting his
status within the Afrikaans literary system. First, definitions of
“the literary canon” and the accompanying mechanisms of inclusion
and exclusion implicit in canon formation are discussed
theoretically. Then, a number of subsystems are scrutinised (the
publishing industry, media practices, translation, scholarship and
literary history, literary prizes) in order to gauge Meyer’s
relative position within the Afrikaans literary system. Because he
is often categorised as a writer of “popular fiction”, problems
related to the field of popular fiction are also thrashed out in a
separate chapter. A brief historical overview of the development of
crime fiction is then offered, as well as a basic typology with
definitions of the most prominent crime fiction subgenres evident
in Meyer’s work. Issues with genre classification and terminology
are also raised. Deon Meyer’s novels are subsequently analysed as
examples of what John Cawelti (1976) calls “formula literature” in
an attempt to ascertain whether the novels are merely generic
expressions of the crime fiction “formulae”, or rather texts that
undermine conventional genre expectations. In doing so, the thesis
highlights the significant ways in which Deon Meyer’s crime fiction
collapses any simplistic distinction between the “popular” and the
“literary”, thereby challenging traditional definitions of the
literary canon.
Advisors/Committee Members: Burger, Willie (advisor).
Subjects/Keywords: UCTD
Record Details
Similar Records
Cite
Share »
Record Details
Similar Records
Cite
« Share





❌
APA ·
Chicago ·
MLA ·
Vancouver ·
CSE |
Export
to Zotero / EndNote / Reference
Manager
APA (6th Edition):
Van Heerden, N. (2018). Misdaadfiksie en die
literêre kanon in Afrikaans : ‘n Ondersoek na aanleiding van die
romans van Deon Meyer. (Doctoral Dissertation). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/65615
Chicago Manual of Style (16th Edition):
Van Heerden, Neil. “Misdaadfiksie en die
literêre kanon in Afrikaans : ‘n Ondersoek na aanleiding van die
romans van Deon Meyer.” 2018. Doctoral Dissertation, University of Pretoria. Accessed December 10, 2019.
http://hdl.handle.net/2263/65615.
MLA Handbook (7th Edition):
Van Heerden, Neil. “Misdaadfiksie en die
literêre kanon in Afrikaans : ‘n Ondersoek na aanleiding van die
romans van Deon Meyer.” 2018. Web. 10 Dec 2019.
Vancouver:
Van Heerden N. Misdaadfiksie en die
literêre kanon in Afrikaans : ‘n Ondersoek na aanleiding van die
romans van Deon Meyer. [Internet] [Doctoral dissertation]. University of Pretoria; 2018. [cited 2019 Dec 10].
Available from: http://hdl.handle.net/2263/65615.
Council of Science Editors:
Van Heerden N. Misdaadfiksie en die
literêre kanon in Afrikaans : ‘n Ondersoek na aanleiding van die
romans van Deon Meyer. [Doctoral Dissertation]. University of Pretoria; 2018. Available from: http://hdl.handle.net/2263/65615

University of Pretoria
5.
Viljoen, Metha.
Die etende Afrikaner : 'n
Ondersoek na die kulinêre literatuur van Marlene van
Niekerk.
Degree: MA, Afrikaans, 2018, University of Pretoria
URL: http://hdl.handle.net/2263/65619
► Over the last century, food has come to be recognised as more than merely a source of survival. A growing interest in both the culinary…
(more)
▼ Over the last century, food has come to be
recognised as more than merely a source of survival. A growing
interest in both the culinary arts and in literature on the
culinary has surfaced food as a theme in various academic fields.
As such, the study of culinary literature can be pursued across
different fields of the humanities where the relationship between
food and the human experience manifests explicitly, and thus,
culinary literature has become a popular field of interest with
academics worldwide. This increasing interest in culinary culture
and literature gave rise to this study. Here, Marlene van Niekerk’s
culinary literature is dissected in order to reveal the various
representations of food in her work and the powerful relations that
manifest through these. The main objective of this study is to
determine the extent to which her culinary work can be regarded as
a valuable contribution to her literary oeuvre as a whole. Based on
the theories of Stephen Mennell, Jean Anthelme Brillat-Savarin,
Arjun Appadurai, M.F.K. Fisher, Roland Barthes, Mary Douglas, Carol
Adams, Allison Carruth and Doris Whitt among others, this study
focuses on the representation of gender, identity, culture, memory
and nostalgia in Van Niekerk's culinary literature. It indicates
how certain stereotypes regarding gender and sexuality are
suggested through cuisine; how class differences are highlighted by
means of eating habits; as well as how (nostalgic) memory is
recalled through the experience of culinary practice(s). An
overview of culinary literature in the Afrikaans literary discourse
serves as background and contextualization in order to place Van
Niekerk's writing in the broader culinary discourse. Van Niekerk
unveils certain stereotypes by using satirical commentary and by
focussing on how traditions and habits, specifically dietary eating
customs, confirm certain prejudices. In the end, Van Niekerk warns
against a nostalgic attitude towards Afrikaners who undermine new
and innovative possibilities. This research indicates that Van
Niekerk’s culinary literature needs to be situated within the
context of cultural studies, as her writing examines Afrikaans
cultural identity and can be regarded as satirical representations
thereof. Although a number of studies have been conducted on Van
Niekerk's literary work, there still seems to be a gap regarding
research on her culinary literature and this research indicates
that, as food is inextricably linked to the symbolic relationship
attached to it through cultural practice, Van Niekerk’s culinary
literature must be read as a significant component of her
oeuvre.
Advisors/Committee Members: Burger, Willie (advisor).
Subjects/Keywords: UCTD
Record Details
Similar Records
Cite
Share »
Record Details
Similar Records
Cite
« Share





❌
APA ·
Chicago ·
MLA ·
Vancouver ·
CSE |
Export
to Zotero / EndNote / Reference
Manager
APA (6th Edition):
Viljoen, M. (2018). Die etende Afrikaner : 'n
Ondersoek na die kulinêre literatuur van Marlene van
Niekerk. (Masters Thesis). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/65619
Chicago Manual of Style (16th Edition):
Viljoen, Metha. “Die etende Afrikaner : 'n
Ondersoek na die kulinêre literatuur van Marlene van
Niekerk.” 2018. Masters Thesis, University of Pretoria. Accessed December 10, 2019.
http://hdl.handle.net/2263/65619.
MLA Handbook (7th Edition):
Viljoen, Metha. “Die etende Afrikaner : 'n
Ondersoek na die kulinêre literatuur van Marlene van
Niekerk.” 2018. Web. 10 Dec 2019.
Vancouver:
Viljoen M. Die etende Afrikaner : 'n
Ondersoek na die kulinêre literatuur van Marlene van
Niekerk. [Internet] [Masters thesis]. University of Pretoria; 2018. [cited 2019 Dec 10].
Available from: http://hdl.handle.net/2263/65619.
Council of Science Editors:
Viljoen M. Die etende Afrikaner : 'n
Ondersoek na die kulinêre literatuur van Marlene van
Niekerk. [Masters Thesis]. University of Pretoria; 2018. Available from: http://hdl.handle.net/2263/65619

University of Pretoria
6.
Meiring, Shawna-Leze Sylvia.
Literatuurgeskiedenis en
"Eurochronologiese periordisering" : 'n Eksperiment op die
Afrikaanse letterkunde.
Degree: MA, Afrikaans, 2019, University of Pretoria
URL: http://hdl.handle.net/2263/70413
► Hierdie studie stel in die eerste plek ondersoek in na die problematiek rondom literatuurgeskiedskrywing. Tradisioneel gaan literatuurgeskiedskrywing gepaard met nasionalistiese projekte. In ʼn snel globaliserende…
(more)
▼ Hierdie studie stel in die eerste plek
ondersoek in na die problematiek rondom literatuurgeskiedskrywing.
Tradisioneel gaan literatuurgeskiedskrywing gepaard met
nasionalistiese projekte. In ʼn snel globaliserende wêreld is daar
egter toenemend pogings om nasionale letterkundes binne ʼn konteks
van ʼn groter wêreldliteratuur te plaas. Sulke pogings lewer dikwels
heelwat probleme op. Die studie fokus op een van die probleme,
naamlik die indeling volgens periodes wat op “Eurochronologie”
gebaseer is in literatuurgeskiedenisse. In hoofstuk een is ʼn
breedvoerige bespreking oor Eurochronologie. Kortliks verwys
Eurochronologie na die manier waarop Europees-Amerikaanse modelle
van literatuurbeskouing dikwels ʼn sentrale plek in die veld van
wêreldletterkunde beklee. Sulke modelle word onderlê deur die
veronderstelling dat ʼn literatuur ʼn “natuurlike”
ontwikkelingsproses moet volg waarin sekere literêre periodes
voorkom, soos die realisme, romantiek, modernisme, postmodernisme
en dies meer. In hoofstuk twee word die probleme van periodisering,
spesifiek die probleem van die navolg van ʼn Eurochronologiemodel,
en hoe dit ook in die Afrikaanse literatuurgeskiedenis voorkom,
uiteengestip. In die tweede plek word ʼn moontlike alternatiewe
manier voorgestel waarmee literêre tekste beskou kan word, naamlik
deur die “fiksiewêrelde van tekste” te ondersoek. So ʼn beskouing
maak dit moontlik om weg te beweeg van “tradisionele” periodiese
indelings. Hoofstuk drie brei op een moontlike manier uit hoe so ʼn
indeling gedoen kan word. Eric Hayot se voorstel, wat berus op die
fiksiewêrelde wat tot stand kom in tekste, word in dié hoofstuk
uiteengestip. Hayot dui ʼn aantal modusse en meganismes aan waarmee
ʼn enkele teks ondersoek kan word. Hoofstuk vier pas die metode toe
deur ʼn eksperiment op Afrikaanse kortverhale, geneem uit Die
Afrikaanse kortverhaalboek saamgestel deur Abraham H. de Vries
(2012), uit te voer. In hoofstuk vyf word twee moontlike gevolge
van Hayot se metode aangedui. Aan die een kant bestaan die
moontlikheid dat verskillende tekste met mekaar vergelyk kan word,
wat ook buite die grense van taal, nasie en ideologie kan strek.
Aan die ander kant word moontlike alternatiewe lesingsmoontlikhede
vir tekste oopgemaak wat buite ʼn bepaalde perdiodekode en die
gepaardgaande beskouings van ʼn periode bestaan.
Advisors/Committee Members: Burger, Willie (advisor).
Subjects/Keywords: UCTD
Record Details
Similar Records
Cite
Share »
Record Details
Similar Records
Cite
« Share





❌
APA ·
Chicago ·
MLA ·
Vancouver ·
CSE |
Export
to Zotero / EndNote / Reference
Manager
APA (6th Edition):
Meiring, S. S. (2019). Literatuurgeskiedenis en
"Eurochronologiese periordisering" : 'n Eksperiment op die
Afrikaanse letterkunde. (Masters Thesis). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/70413
Chicago Manual of Style (16th Edition):
Meiring, Shawna-Leze Sylvia. “Literatuurgeskiedenis en
"Eurochronologiese periordisering" : 'n Eksperiment op die
Afrikaanse letterkunde.” 2019. Masters Thesis, University of Pretoria. Accessed December 10, 2019.
http://hdl.handle.net/2263/70413.
MLA Handbook (7th Edition):
Meiring, Shawna-Leze Sylvia. “Literatuurgeskiedenis en
"Eurochronologiese periordisering" : 'n Eksperiment op die
Afrikaanse letterkunde.” 2019. Web. 10 Dec 2019.
Vancouver:
Meiring SS. Literatuurgeskiedenis en
"Eurochronologiese periordisering" : 'n Eksperiment op die
Afrikaanse letterkunde. [Internet] [Masters thesis]. University of Pretoria; 2019. [cited 2019 Dec 10].
Available from: http://hdl.handle.net/2263/70413.
Council of Science Editors:
Meiring SS. Literatuurgeskiedenis en
"Eurochronologiese periordisering" : 'n Eksperiment op die
Afrikaanse letterkunde. [Masters Thesis]. University of Pretoria; 2019. Available from: http://hdl.handle.net/2263/70413

University of Pretoria
7.
Stehle, Rudolf.
Karnavaleske
elemente in die uitbeelding van geweld in Blood Meridian deur
Cormac McCarthy en Buys deur Willem Anker.
Degree: MA, Afrikaans, 2017, University of Pretoria
URL: http://hdl.handle.net/2263/63959
► In hierdie verhandeling word ’n vergelykende studie onderneem van ’n Afrikaanse roman, Willem Anker se Buys: ’n Grensroman (2014), en ’n Amerikaanse roman, Cormac McCarthy…
(more)
▼ In hierdie verhandeling word ’n vergelykende studie
onderneem van ’n Afrikaanse roman, Willem Anker se Buys: ’n
Grensroman (2014), en ’n Amerikaanse roman, Cormac McCarthy se
Blood Meridian, or The Evening Redness in the West (1985). Die
studie fokus op die aard en funksie van karnavaleske elemente in
die uitbeelding van geweld in die twee romans. Die teorie van die
karnavaleske, soos ontwikkel deur Mikhail Bakhtin in Rabelais and
His World (1984) dien as breë teoretiese vertrekpunt, terwyl Steven
Frye se artikel “Blood Meridian and the Poetics of Violence” (2013)
meer spesifiek as teoretiese invalshoek dien vir die ondersoek na
die uitbeelding van geweld in die twee romans. Na aanleiding van
Frye se beskouing van die karnavaleske as ’n “estetiese strategie”
word daar ook aansluiting gevind by Terry Eagleton, Kenneth Burke
en Fredric Jameson se sienings van die literêre teks as ’n
strategiese reaksie op ’n gegewe situasie of konteks. Die romans
word dus benader met inagneming van die gewelddadige kontekste
waarbinne hulle gestalte gekry het, te wete Amerika in die nadraai
van die Viëtnam-oorlog in die geval van Blood Meridian en die
geweldgeteisterde postkoloniale Suid-Afrika in Buys se geval.
Verbande word getrek tussen die karnavaleske en die postkoloniale
diskoers, asook tussen die karnavaleske en geweld. Daar word
kortliks aangetoon hoedat ekstreme geweld in Blood Meridian en Buys
verestetiseer word deur karnavaleske beelde wat gepaard gaan met
poëtiese, beeldryke taalgebruik wat die leser emosioneel betrek.
Daar word stilgestaan by etiese voorbehoude oor die verestetisering
van geweld in literatuur, terwyl die etiese waarde wat Kearney heg
aan ’n narratiewe benadering tot historiese geweld ook onder die
loep kom. Dit word gevolg deur ’n vergelykende ontleding van
geweldstonele in die twee romans waarin die groteske liggaam,
karnavaleske kleredrag, die karnavaleske vermenging van die kombuis
en die slagveld en karnavaleske taalgebruik voorkom. Ten slotte
word tot die gevolgtrekking gekom dat die aanwending van
karnavaleske beelde in geweldstonele in Blood Meridian en Buys ’n
estetiese strategie is waardeur die leser se ervaring van daardie
geweldsvergrype in die verlede geïntensiveer word deurdat hy
emosioneel daarby betrek word. Dit verhoog die leser se bewustheid
van die historiese werklikheid van morele transgressie – ’n rol wat
ook deur die oorspronklike karnaval in die Middeleeue vertolk is –
en maak ’n appèl op die leser dat die geweldsvergrype ’n etiese
respons vereis.
Advisors/Committee Members: Burger, Willie (advisor).
Subjects/Keywords: Cormac
McCarthy; Willem
Anker;
Violence;
Carnivalesque;
Buys; UCTD
Record Details
Similar Records
Cite
Share »
Record Details
Similar Records
Cite
« Share





❌
APA ·
Chicago ·
MLA ·
Vancouver ·
CSE |
Export
to Zotero / EndNote / Reference
Manager
APA (6th Edition):
Stehle, R. (2017). Karnavaleske
elemente in die uitbeelding van geweld in Blood Meridian deur
Cormac McCarthy en Buys deur Willem Anker. (Masters Thesis). University of Pretoria. Retrieved from http://hdl.handle.net/2263/63959
Chicago Manual of Style (16th Edition):
Stehle, Rudolf. “Karnavaleske
elemente in die uitbeelding van geweld in Blood Meridian deur
Cormac McCarthy en Buys deur Willem Anker.” 2017. Masters Thesis, University of Pretoria. Accessed December 10, 2019.
http://hdl.handle.net/2263/63959.
MLA Handbook (7th Edition):
Stehle, Rudolf. “Karnavaleske
elemente in die uitbeelding van geweld in Blood Meridian deur
Cormac McCarthy en Buys deur Willem Anker.” 2017. Web. 10 Dec 2019.
Vancouver:
Stehle R. Karnavaleske
elemente in die uitbeelding van geweld in Blood Meridian deur
Cormac McCarthy en Buys deur Willem Anker. [Internet] [Masters thesis]. University of Pretoria; 2017. [cited 2019 Dec 10].
Available from: http://hdl.handle.net/2263/63959.
Council of Science Editors:
Stehle R. Karnavaleske
elemente in die uitbeelding van geweld in Blood Meridian deur
Cormac McCarthy en Buys deur Willem Anker. [Masters Thesis]. University of Pretoria; 2017. Available from: http://hdl.handle.net/2263/63959
.